Paradise Lagoon and Forest View

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Reoné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2025

Hierdie is so oulike plekke en regtig waarde vir wat jy kry! Dit was 'n heerlike wegbreek. Pragtige plek! Die dekor is so mooi en die kamer spasie is ruim en mens sal maklik 'n week daar kan vertoef. Ons het die stoep baie geniet. Jammer dit was koud en reënerig, anders het ons baie lekker geswem ook. Regtig een van my gunsteling plekkies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 667
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 667
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Loerie Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55b913f3fbd53bc93c49bf1e8d00f989bcc59b61a83e72010ea7c5329d623bcea17374fb8aefbdd0fe4b4a7a389a7337531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 667 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Loerie Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033118889743 23.034944111812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang