Paradise Lagoon and Forest View
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 26 Nov 2025 tot 28 Feb 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Loerie Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 667 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradise Forest View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Knysna, reg in die hartjie van die Tuinroete, waar die welige groen van die woud die rustige Knysna-strandmeer ontmoet.
Dié eenheid het slaapplek vir 1 of 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n uitsig, stort, wasbak met 2 wasbakke en 'n toilet. Skerp wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n TV, eetarea, gemaklike stoele, 'n dakwaaier en 'n knus kaggel. Die eenheid het komplimentêre WiFi-toegang, sonkrag en 'n omskakelaar wat 'n ononderbroke elektrisiteitstoevoer verseker.
Die eenheid lei na 'n lieflike patio met sitplek buite en 'n draagbare braai wat spog met die wonderlikste uitsigte. Daar is ook 'n privaat sprankelende swembad met swembadstoele vir die eksklusiewe genot van gaste wat in hierdie woonstel bly. Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 of 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Helene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Loerie Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise Lagoon and Forest View het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Loerie Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang