Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Lodge Safari

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Paradise Lodge Safari
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Gesin met klein kinders

Genoeg spasie en die diere kom kuier gereeld!

Ja, het lekker gebly! Sal net spieëls in slaapkamers voorstel aangesien dit so ruim is. Een kamer het egter 'n spieeltafel gehad en ons almal het daar ons hare geblaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassandra D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra D

Great for large groups.

Overall very good for a large group. Unfortunately, the air conditioning in the honeymoon suite was dripping onto the bed, and there was no satellite TV. Otherwise, the kitchen was fully equipped, and we had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S
Saam met vriende

Stay was nice until the wildfire ruined the trip and we couldn't do anything that we planned to do.

Never used even a single facility from the lodge. The recommended place when we evacuated because of the fire was not up to standard and none of us liked it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Stevens Shibambo; Your comment is very unfair and very unsensitive as this fire was a national disaster, you did sleep in our lodge on the 23 of September and used the outside braai facility and the inside, only on your last day you have to evacuate and I paid you in full for the accommodation of your own choosing.

Regards
Leen van der Slik

Paradise Lodge Safari
Douglas W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas W
Saam met vriende

Heerlike naweek in 'n fantastiese huis.

As 'n groep van 8 mense, het ons 'n wonderlike tyd daar geniet. Baie ruim kamers en vertrekke. Netjies en skoon. Alle reëlings was nagekom en ons kon die paar dae geniet sonder enige probleme. Die eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Saam met vriende

Wonderful rest in nature.

Beautiful mid-week break in Mabalingwe. Everything you need.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M
Saam met vriende

Lovely break with friends.

We loved the spacious house, big kitchen and en suite-bathrooms. 5 couples, lots of game, and beautiful bush. Will gladly visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorel J

Ons het as 'n groepie familie (7), die paar dae by Paradise Lodge terdeë geniet. Dit was alles waarvoor ons gehoop het en nog meer.

Die huis is baie mooi ontwerp met 5 en suite-kamers en 'n ruim kombuis en stoep. Paradise Lodge was perfek vir ons doeleindes die naweek. Ons het die ryk voëllewe en die wild wat tot by die huis kom baie geniet en waardeer. Ons sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathryn M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn M
Gesin met klein kinders

Wonderful bush escape.

We had the most amazing time at Paradise Lodge. There is ample room, each bedroom is en suite and most have an additional single bed in the room making it convenient for families. The house was in immaculate condition with more than enough cutlery and crockery. And the hosts were extremely prompt when messaged during the stay which we appreciated. We will definitely be back!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V
Saam met vriende

Baie lekker, ruim en pragtig. Alles wat mens nodig het is daar die natuurskoon is pragtig.

Die vlakvarke js baie hans so wees versigtig. Verder is daar geen ander veiligheids issues nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beth W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth W
Saam met vriende

We celebrated a special 30th and was absolutely fantastic with wildlife literally on your doorstep, frequent 'pumba' visitors.

Wonderful accommodation. We wouldn't have survived without the aircon so that was unreal. The house is very well stocked, you don't need to bring a thing! We will be back without a doubt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H
Saam met vriende

Rustig en Ontspannend.

Huis kort bietjie instandhouding, kragproppe is los ens. Die skoonmaak dames het nie baie goeie kliënte interaksie nie. Ons was besig nog met ontbyt toe hulle goed begin was en skoonmaak. Kon gewag het dat ons klaar eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal seker maak dat die instandhouding gedoen word, en ons sal met die skoonmaakdienste se bestuur gesels.

Groete

Paradise Lodge Safari
Claudia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K

Amazing, relaxing and fun.

We had such a lovely stay here. Everything you need is there and the animals that come to visit is just amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

I am glad that you enjoyed your stay. You are always welcome.

Paradise Lodge Safari
Inge M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge M
Gesin met tieners

Lieflike ruim huis in middel van bos.

Die huis is 'n lekker groot en ruim. Alles wat nodig het en die uitsigte van al die stoepe is fantasties. Vlakvarke kom tot binne in die huis. Die wildkykvoertuig was 'n bonus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Great place worth the money.

Wi-Fi signal was a bit slow and jumps a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het die tydjie vreeslik geniet. Die huis is ruim en netjies! Home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey S
Gesin met klein kinders

Was a very pleasant stay.

Very pleasant stay - Paradise Lodge is a lovely, open-plan, spacious home with a wonderful view.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Daar was alles wat mens ooit sal nodig kry en die plek is pragtig en gerieflik.

Kan net goed praat van die woning - dit is luuks genoeg om jou nie te laat terug verlang huistoe nie, lekker ruim en volledig toegerus. Wasmajien, skottelgoedwasser en al die ander gewone huishoudelike toestelle was beskikbaar. Wildlewe om die lodge was onder andere, vlakvarke, bosvarke, muskeljaatkat, koedoes en verskeie voëlsoorte. Het dit baie geniet en kan dit ten volle aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chene N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chene N

Baie lekker gekuier en baie toegeruste huis.

Netjiese kamers en kombuis met alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Heerlik!

Ons kinders en kleinkinders het dit geweldig baie geniet. Die diere is baie mak om die huis en Mabalingwe bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir oud en jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Baie dankie, dis altyd lekker om te hoor.

Groetnes
Leen van der Slik

Paradise Lodge Safari
Eurika K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika K
Gesin met tieners

Baie lekker, moes langer bespreek het maar 'n bietjie duur.

Met ons aankoms het ons buffels en vlakvarke gesien by die huis. Geen waaiers/lugreëling onder. Kan nogal warm raak. Kamers het lugverkoeling wat baie lekker was. Baie mooi huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Wanneer julle boeking gefinaliseer is, sal my prys vir extra dag of extra dae baie goedkoop wees, probeer dit gerus.

Paradise Lodge Safari
Unarine M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unarine M
Saam met vriende

It was worth the money and perfect.

Our house helper was very helpful. She is the best. The house had everything we needed. The beds and bathrooms are great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Thank you,

Paradise Lodge Safari
Karel W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel W
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en fasiliteite met ruim spasie in die huis.

Die huis het 'n fantastiese uitsig en beddens is gemaklik met lugversorging in kamers. Die kinders vanaf 10 jaar tot 17 jaar het dit terdeë geniet. Daar is ook 'n snookertafel wat ure se pret voorsien het. Oulike diertjies kom kuier by stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Gerieflike rustigheid, een met die natuur!

Baie spesiale woning in die bos! Gerieflik met als wat jy nodig het. Die koffiemaker was 'n bonus. Kon die natuur en wild regtig beleef sonder om 'n tree te ry. Van die voëllewe, vlakvarke, kameelperde en selfs koedoes was uitsonderlik! Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annakie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annakie V

Goeie ligging met wonderlike uitsig.

'n Baie ruim huis wat goed toegerus is vir 'n groot groep mense. Die diere wat so naby die huis kom is 'n wonderlike bonus. Alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf. Al wat kort gekom het was 'n strykyster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Dankie Annakie,
Gewoonlik kom gaste net vir 'n paar dae, dan is dit niet nodig vir was en stryk.
Goedgaan
Groetnis,
Leen

Paradise Lodge Safari
Hanlie J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Gesin met klein kinders

We had a perfect memory making experience at Paradise Lodge.

Our children came for the first time in 7 years with our grandchildren to South Africa. We wanted them to have a bush experience. And it was absolutely magic at Paradise Lodge and Mabalingwe. The house is spacious and luxurious. We lived on the verandas and the animals that came to visit were more than we could wish for. The private swimming pool was absolutely a blissful necessity. And the sun seeking Londoners loved every minute of our stay. Thank you Leen for your personal involvement with our booking and our stay. It was worth it. Lasting experience of a lifetime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice V
Saam met vriende

Asemrowend.

Rustige lodge met heelwat wilde diere wat kom kuier, sal beslis die Lodge aanbeveel vir 'n rustige wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Gesin met klein kinders

Very neat, spacious and comfortable.

One with nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met vriende

'n Besonderse mooi huis met puik geriewe en die ongelooflikste uitsig.

Wat 'n ongelooflike plek om na weg te breek saam met familie of vriende. Pragtige sonsondergange oor die bosveld terwyl mens rustig op die stoep of om die boma sit met allerlei bokke en vlakvarke wat op jou voorstoep kom kuier. Ruim kamers en leefareas, voel nie eers of ons 10 mense is wat in dieselfde huis gebly het nie. By ver my verwagtinge oortref. Vriendelike diens en top klas geriewe. Sal Paradise Lodge vir enige iemand kan voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen J
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dit was 'n baie lekker rustige naweek gewees. Die huis was baie mooi skoon met al die geriewe wat jy benodig. Vertrekke lekker ruim en groot. Het die mooiste uitsig en het die kuier op die stoep elke dag geniet. Vlakvarke, rooibokke, koedoes en njalas het gereeld water kom drink. Sal beslis weer daar 'n draai wil maak. Baie dankie, Leen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lister M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lister M
Gesin met tieners

Once in a lifetime experience full of adventure.

Our stay as a family started off with a warm welcome by friendly guards and was completely hassle free. Once we had navigated our way to our beautiful home we where received by a family of warthogs. This came as a pleasant surprise as we had read before we booked, that it's possible to see them around the yard. The house is spacious and is equipped with all the utensils you could possibly need. It is perfectly situated with breath-taking views of the landscape, animals and your neighbours are nearby which is reassuring. Later on in our stay we realised that we had a herd of impala's, the warthogs and meerkat that stayed around the house at night. Our stay was wonderfully tranquil with the sounds of birds. Our favourite part was the ability to choose to take drive around the game reserve on our own or to go on a game drive. We did both. You need to have a vehicle that can handle the terrain but other than that driving was an adventure filled with excitement and we even ended up in the middle of a herd of giraffe of which no words can explain!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne V
Saam met vriende

Heerlike boskuier.

Dis 'n pragtige huis met 'n lieflike uitsig oor die bosveld. Die vertrekke is lekker ruim en die kamers is ook lekker groot. Al wat nie duidelik gemaak was nie is dat die 5de slaapkamer buite die huis is met sy eie stoep en ingang. Verder het ons heerlik gekuier en die bos geniet

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Du Preez B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Preez B

Paradys vir vier dae!

Ons familie van 8, twee tieners van 14 en 17 ingesluit, kon nie beskikbare verblyf met 'n swembad by die kus opspoor nie oor die Kerstyd nie. Ons besluit toe op die binneland en is nie vir een oomblik spyt nie. Die rustigste omgewing van Mabalingwe naby Bela-Bela was die keuse. Die ligging van die huis het uitsig 'vir altyd' van enige plek in die huis, gekoppel aan sonsondergange, letterlike elke aand, wat jy nie die reg kan aandoen om met 'n kamera te probeer vaslê nie. Die huis self is ongelooflik ruim met die 5 slaapkamers, almal en suite en die leefareas groot genoeg om wegkruipertjie te speel. Al die nodige geriewe is daar, skottelgoedwasser ingesluit, alhoewel ek nie dink daar was 'n wasmasjien wat ek kon sien nie. Ons was net daar vir 4 nagte, so dit was nie regtig nodig nie. Sal baie graag wil teruggaan en het alreeds die huis aan ander familielede aanbeveel! Die wilde diere wat tot by die huis kom, meestal vlakvarke, bobbejane, ens. regdeur die dag, verdien 'n spesiale plekkie. Ons het 'n hele 10 kg sak wortels vir die vlakvarke gekoop in Bela. Ons was selfs meer verras deur 'n besoek van 'n njalaram wat in die donker tot reg by ons gestap het vir 'n wortel toe ons een aand nog in die donker gesit het na 'n braai. Jy kan nie glo wildsbokke kan so mak raak nie! Wonderlike, kalmerende paradys in die Bosveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen O
Saam met vriende

Paradise Lodge is fantasties!

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer so maak! Die kamers is mooi, groot en skoon gewees. Dis lekker rustig en die wild kom tot by die huis om water te drink. Wonderlike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenobia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia V

Ongelooflik.

Dit was so lekker naweek gewees. Die huis is mooi skoon, groot en toegerus met alles wat ons nodig gehad het! Die meubels en dekor is alles so mooi gepas en alles was net lekker en gemaklik. Dit is ook groot genoeg vir 'n groot groep en mens is nie heeltyd in mekaar se pad nie. Kan nie wag sodat ons weer kan kom kuier nie! Die diere het ons ook verras in die oggende en laat middae wanner hulle nuuskierig kom kyk het wat aangaan. Leen was ook baie behulpsaam en alle inligting is deur gestuur na ons vroegtydig! Dankie Leen, kan nie wag tot ons weer kom kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Joy P
Saam met vriende

Awesome getaway destination.

Loved the view from the lodge. The house is amazing. Will definitely go back in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B
Saam met vriende

Perfekte naweek weg!

Mooi groot huis, baie goed toegerus. Sal vir seker weer daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebohang L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang L
Saam met vriende

It's a perfect place to chill at with your family and friends!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Gesin met klein kinders

Awesome!

Ons het die naweek baie geniet! Paradise Lodge was 'n netjiese ruim huis en kan dit aanbeveel vir 'n groep van 10 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleigh M
Gesin met klein kinders

What a stunning place!

This is an amazing house! The furnishings are awesome. Its very quiet and relaxing. We saw many animals whilst staying there. I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D
Saam met vriende

Lieflike plek.

Dis 'n lieflike, moderne, groot leefhuis. Ruim vertrekke met letterlik alles wat jy nodig het. Ons het net die eerste dag 'n waterprobleem ondervind wat dinge bietjie bederf het. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Hi Annette, ek is baie jammer om dit te hoor, die Olifante trek patykeer die water pype uit die grond, maar dit was darem, vinnig uit gesorteer.

Paradise Lodge Safari
Marc F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc F
Saam met vriende

Spectacular place!

It was a beautiful house with an even better view! Everything was well looked after and works perfectly. We all thoroughly enjoyed the place and we will most definitely go back for our next Lads weekend! I highly recommend this place to anyone! Best part is having warthogs around the house all day! It was worth every cent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mosele M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosele M
Saam met vriende

Had the best time.

It is a nice and relaxing establishment with all that you require for a weekend away with friends. Leen, the owner, was very helpful and reachable at all time for anything we needed. I will would recommend to anyone who wants a refreshing and relaxing weekend at a nature reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Verskriklik lekker!

Ons het baie lekker gebly in die pragtige huis! Die kamers is ruim en daar is oorgenoeg plek vir drie families en kinders. Leen was baie behulpsaam en vriendelik! Dis regtig goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jana P

Pragtige plek en baie potensiaal.

Pragtige nuut geboude plek. Groot kamers en pragtige uitsig. Ons was bietjie ongelukkig omrede ons die spesifieke plek bespreek het vir die en suite-badkamers van elke kamer, en ongelukkig het net twee badkamers water gehad, so ons moes 10 groot mense 2 badkamers deel. Eienaar se foon was af toe ons skakel, en het glad nie op my email reageer wat ek gestuur het na die naweek nie. Vir die prys wat ons betaal, verwag mens tog dat mens kry wat belowe word. Maar andersins het ons lekker gebly. As die probleme opgelos word, sal ons dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Lodge Safari se terugvoer

Hi Jana
Ek sien nou eers hoe hierdie resensie werk, dis nog nuut vir my, ek is vreeslik jammer oor die nie water in boonste badkamers, toe ek jou boodskap sien op my tel (eers die volgende dag) het ek jou gebel en direk die skoonmakers gebel om die probleem uit te sorteer, dit was blykbaar Mabalingwe se water toevoer wat foutief was, sodat die drukpomp nie die water tot bo kon pomp nie.
Ek het vir die een of ander rede, jou e-mail nie ontvang nie.

Ek wil graag vir die ongerief vergoed en jou 50% afslag gee, vir volgende keer
Kontak my gerus water maand julle sal pas.

Groetnis
Leen

Paradise Lodge Safari
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Itaga 24, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzczNWFiLWVlMTYtNGNkNC1iNzhlLWM5NmQ0N2NmZWUzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 45 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve, Itaga 24 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.811052777778 28.052475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem