Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R3 000 is payable directly to the property.
Huisreëls
- Kinders van 0 tot 2 jaar bly by ouers in die slaapkamer.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
-Mabalingwe se reëls sal gestuur word sodra die deposito betaal is, maar 'n belangrike reël:
Geraas beweeg ver in die oop area en moet te alle tye tot 'n minimum beperk word; geen harde musiek ooit en geen geraas na 22:00.
Boetes sal uitgereik word vir geraas.
- Neem asb kennis dat 'n ten volle terugbetaalbare breekskade- of geraasdeposito op elke bevestigde bespreking gehef word. Dit sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word, solank die eiendom en inhoud in dieselfde toestand gelaat word, soos julle dit met aankoms gevind het en geen boetes uitgereik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Itaga 24, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang