+16
Selfsorg in Yzerfontein

Paradise Nook

5 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 F Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Paradise Nook is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die kusdorpie Yzerfontein. Die woonstel bied rustige verblyf wat ideaal vir gesinne en vriende is wat op soek na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 skakelslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad. WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig en braaigeriewe.

Paradise Nook is gerieflik naby winkels, restaurante en die strand geleë en daarom ideaal vir 'n rustige vakansie in Yzerfontein.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 407

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 28 F Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Nook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 923
10 % AF
R1 923 R1 731
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 923
10 % AF
R1 923 R1 731
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 923
10 % AF
R1 923 R1 731
per nag, vir 5 mense
Bespreek

28 F Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26a209aad1d221dfa2e0fc59382193af10fc3daca96ea9b8a56bfaab997b26e4c8f258db6b868ef2bfca0199e2a15ee1b828?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 923 nouVanaf R1 731 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 28 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3487222 18.1591269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang