Paradise Views
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die kaggels is tans buitewerking. Daar is egter 'n gasverwarmer in die sitarea.
Rook is streng verbode. Enige rookreuk tydens die vertrekskoonmaak kan 'n ekstra skoonmaakfooi tot gevolg hê.
Geen geraas of partytjies word toegelaat nie. Na 1 klagte sal jy aangespreek word, maar met 'n tweede klagte kan jy gevra word om die perseel te verlaat, en geen terugbetaling sal uitgereik word nie.
Onwettige middels word nie toegelaat nie. Indien daar 'n vermoede is van misbruik, sal die sekuriteit of polisie gekontak word. Indien jy enige onwettige middels op jou het, sal jy gevra word om die perseel sonder terugbetaling te verlaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Ongemagtigde troeteldiere is onderhewig aan 'n boete, en jy kan gevra word om die perseel sonder terugbetaling te verlaat.
Geen ekstra gaste mag oornag nie.
Gaste mag nie in die slaapkamers eet of drink nie, en ook nie die meubels rondskuif nie. Enige skade sal lei tot 'n eis teen die breekskadedeposito.
Pas asb. die sleutels op - verlore sleutels sal 'n boete tot gevolg hê.
Bobbejane besoek af en toe die area, daarom is dit belangrik om vensters en deure toe te hou. Daar is 'n moniteringspan vir ekstra sekuriteit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paradise-weg 21, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang