LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Robertson

Paradys Perdeplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Daniel E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Pragtige uitsig en baie gerieflik, rustig en stil. Heerlik gebly. Uitsig ver bo ons verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Amazing! Was absoluut fantasties gewees! Annerie is seker die beste gasheer wat ons al ontmoet het en die plaas en almal wat daar werk is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het gevoel soos familie en het lekker met die perde interact ook. Wat 'n wonderlike ervaring was dit nou nie. Sal definitief teruggaan binnekort. As jy rustigheid en 'n wegbreek soek vanaf die rat race, sal ek beslis Paradys Perdeplaas voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chean T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absolutely wonderful and breathtaking. Our stay was wonderful. My partner loves horses and being so close to them really made her happy. The views were breathtaking. We had everything we needed in the house to make our stay even better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadya A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Peaceful and cute accommodation. I'm obsessed with horses, so I loved waking up to the sound of them in the stables and seeing them through every window. We loved braaing on the farm and had the best time in the tranquil and green hills. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Unforgettable views and one-of-a-kind experience sharing shelter with horses. This is a truly magical place. Being able to stay in the same building as the horses is an amazing experience. Both the bedroom and the lounge area have windows allowing a clear view of the horse stalls, much to my equestrian girlfriend's delight. The view of the mountains is breathtaking and can be enjoyed from the couch through a perfectly placed window as well. Besides the beautiful views and friendly horses, the accommodation is well-equipped and comfortably spacious. This is the perfect spot for a romantic getaway and allows you to feel like you have escaped from civilisation while only being a few minutes away from shops and wine farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Sal beslis weer teruggaan. Alles was perfek en die uitsig is skilderagtig! Pragtige uitsig! Was heerlik om 'n bietjie uit die stad te kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Peaceful, with everything I needed, and attentive host. To agree with a previous review - the space is minimal. But, you don't need more than that in the incredible space and overall environment. Being right above the mares with their foals, in the midst of the mountains, with no cell signal (but access to WiFi, if necessary) - I haven't slept so well in weeks. I will definitely be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridowan D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Was baie lekker weg van die dorp en geraas, mooi uitsig van berge en natuur. Was baie lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Annerie
Paradys Perdeplaas
Daar is baie duidelike en eenvoudige aanwysings op die profiel. Die Keurkloof bord is baie duidelik en die La Paradiso bord is reusagtig. Pin location nie beskikbaar nie omdat dit 'n privaat pad is. WiFi besonderhede beskikbaar op die profiel en gasvrou is dag en nag op WhatsApp beskikbaar. Daar is lugreëling (warm en koud) en 'n baie effektiewe gasverwarmer beskikbaar asook winter beddegoed en 'n ekstra vere duvet. Die plek kry heeldag son en dit word in die winter bedags heerlik warm. Die woonstel is steeds een van die goedkoopste in die omgewing, veral as Egiptiese linne, privaat tuin en braaiplek, uitsig, koningin grootte bed en volledige kitchenette, volle vinnige WiFi en volle stroom dienste op TV in ag geneem word - op die gasvrou se rekening.

Stella W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Breathtaking but not what we expected for the price. It's a very peaceful and relaxing place to be with the most beautiful view of the mountains. It has great potential but is very underutilised. It has very used and old furniture, pots, and utensils. There are rats in the roof that kept us awake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Annerie
Paradys Perdeplaas
Daar is soms spreeus wat baie op die dal raas, daar is beslis geen rotte nie! Ons slaap self gereeld daar. Die plek is skoon en netjies, dit is 'n baie billike prys in vergelyking met soortgelyke plekke.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Paddy Street, Farm Paradys 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1e89267c316f1219b739f09100dddc42cc79c85c103ef278d0565293811658c872197cb45689f1245475299756f84f05f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Paddy Street Farm Paradys 330 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.76866601337 19.89994752854

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang