Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradys Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawnview-singel 5, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Paradys Selfsorg is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Paradise Beach, Jeffreysbaai, net 200 m van die strand af.

Die woonstel is op die grondverdieping, het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die groot oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar, asook 'n TV met Netflix.

Verder is daar 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, en veilige parkeerplek word voorsien.

Paradise Beach grens aan riviermondings en natuurlike reservate en is die tuiste van 'n wye verskeidenheid voëlspesies, klein wildsbokke en otters, en bied verskeie aktiwiteite soos swem, seilplankry, branderplankry en vlieërbranderry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
Koningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Paradys Selfsorg
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dawnview-singel 5, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradys Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawnview-singel 5, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd311e8d7bc69d377ec9894f7077fd36375e5aa92951e21637638fa69b806c43faafde1761b42b0b43bc4eef57a92656d5a05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 8 5 1 4 5 Dawnview Crescent Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.089085474556 24.901211542063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem