Parisian Chic Apartment
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Shortmarket Street, 605 Market House, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 349 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Parisian Chic Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Kaapstadse middestad, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief lei 'n eetkamertafel vanaf die kombuis en is perfek om maaltye te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die woonstel is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante in die lewendige middestad-area. Clifton- en Kampsbaai-strande is net 'n klipgooi weg en bied idilliese plekke vir sonnige ontspanning en verfrissende duike in die see.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 15 Shortmarket Street, 605 Market House, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Shortmarket Street, 605 Market House, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang