LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Park Place Boutique Guesthouse | LekkeSlaap
+67

Park Place Boutique Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir Park Place Boutique Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Uviwe N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Uviwe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

The staff were very friendly, however when we got to our room the bathroom lights were not working and our side lamps didn't have globes, they said maintenance will have to look at it the next day. The breakfast was delicious.

Marlene V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak! Nooit ooit weer sal ons daar oornag of plek kan aanbeveel nie.

Onprofessioneel, onnet binnehof, ontvangs skep nie 'n goeie indruk nie, kamer was ingerrig vir een persoon. Moes vra vir handdoeke, seep, 'n beker, koffie, wasseep! Ag, ek kan nog baie goed noem - ons het vroeg gery volgende oggend en hul het gesê hul sal ons ontbyt by sekuriteitsman los. Oggend toe ons wil ry, is daar geen ontbyt nie! Voel dit was ingesluit by die prys en sal graag terugvoering wil hê.

Linda B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut 'n "oase in die woestyn". Baie, baie beïndruk.

Was bekommerd toe ons in die dorp inry - die area is regtig nie goed nie. Maar toe ons inry by die gastehuis was dit 'n totaal ander ervaring. Wat 'n absolute pragtige gastehuis. Absoluut bederf. Selfs ontbyt pakkies gekry omdat ons die oggend vroeg al gery het! Wat 'n wenner.

Michelle D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Excellent, kind and friendly service and beautifully furnished rooms; luxurious.

When we arrived we were a bit disappointed as the guesthouse had not picked up our booking through TravelGround. However, they went out of their way to accommodate us, even though they were practically fully booked. the staff were friendly and kind and helpful. The comfort and luxury of the rooms was superb, and we had a scrumptious breakfast on our departure the next morning. It was a great experience in every way.

Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 St Mark's Pad, , Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0NDJkM2ZkLWMwODYtNDQxNi04ZmZhLTBmMTFmMGFmZTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R899  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 5 St Mark's Road Belgravia 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.00069 27.896434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!