Parkview Flats

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Parkview Flats bied gerieflike selfsorg-eenhede in Uitenhage. Dis naby die Binnehuise Sportsentrum, Uitenhage Swembad, Pick n Pay en Caledonstraat.

Akkommodasie beskik oor eenslaapkamer-eenhede en enkelwoonstelle en ateljeewoonstelle. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n mikrogolf, 1 stoofplaat, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is vir langer besprekings op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die beddegoed sal ook 1 keer 'n week vervang word.

Daar is 'n spesiale tarief vir kinders onder 12 jaar wat met volwassenes deel. Die eenhede is binne stapafstand van die plaaslike restaurante en gaste het parkeerplek van die straat af. 'n Lughawependeldiens is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

WiFi is beskikbaar en kan direk by die verskaffer gekoop word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Parkview Flats gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R400 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za