Paros U1
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 8, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 868 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paros U1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Dit is stapafstand vanaf Chaka's Rock-getypoel en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na die etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die toegeboude stoep met 'n see-uitsig en sitplek. Daar is braaigeriewe, 'n enkeltoesluitmotorhuis en beperkte parkeerplek vir gaste. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Paros U1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 61
Maande gelys 9
Ligging
- Ipahla-weg 8, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 8, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom