LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parow North Self Catering Units | LekkeSlaap
+10

Parow North Self Catering Units

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav Preller-straat 29, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Parow North Self Catering Units bied selfsorg-akkommodasie in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Ons bied akkommodasie in 2 woonstelle wat elk 2 slaapkamers het. Elke slaapkamer het DStv en gratis WiFi. Albei eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, broodrooster en elektriese ketel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Parow North Self Catering Units is net 10 km vanaf die lughawe, en 15 km van die stadskern, die V&A Waterfront en Kaapstad Stadion geleë. Grand West Kasino en Canal Walk-winkelsemtrum is net 8 km se ry weg, terwyl daar verskeie wynroetes in 'n 10 km-radius en pragtige strande in 'n 20 km-radius vanaf die verblyf is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Parow North Self Catering Units
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Gustav Preller-straat 29, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Parow North Self Catering Units het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav Preller-straat 29, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYjcwMmVkLWJmNWItNGY0Ni05Y2YwLTQwMTdlNjQ2ZWU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 29 Gustav Preller Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.888584024645 18.586404500529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!