Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Partridge Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Partridge Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Arnu V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnu V
Enkelreisiger

Baie mooi skoon.

Lekker gebly, die plekkie is baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie J
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie lekker. Gesellig maar net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag en kuierplekkie.

Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en het seker gemaak ons is gemaklik. Die plekkie is baie netjies en skoon met 'n gemaklike bed, ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. WiFi beslis 'n pluspunt. Sal die plekkie beslis aanbeveel en beplan om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquita P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquita P
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend.

Die veiligheid was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, skoon, veilig en netjies. Naby OR Tambo.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charma M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charma M
Gesin met tieners

Was by lekker in 'n stil en rustige area.

Ons het baie lekker gebly, dit was baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer by Partridge Place boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang, baie gerieflik en skoon.

Was gerieflik, skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L
Gesin met klein kinders

Baie tevrede met die diens! Sal vir seker weer gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Partridge-laan 48, Kempton Park Uitbreiding 4, Kempton Park, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4ea62ce1132632e21ea9b355de40fd99e053b390b25ad72942556595e00d1a3705a1de08ef9fbd5066e3a46e26a362565d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 48 Partridge Avenue Kempton Park Ext 4 1620 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -26.089634570567 28.23261985002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem