Partridge Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Maande gelys 9
Opsomming van Resensie
Hendrik B - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely value for money.
Rose T - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies. Alles wat nodig is. Het net 'n bedlampie gemis.
Arnu V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi skoon.
Jannie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marina W - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike oornag en kuierplekkie.
Jacquita P - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Hester S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon, veilig en netjies. Naby OR Tambo.
Charma M - Jan 2024
Algehele gradering
Was by lekker in 'n stil en rustige area.
Amelia S - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, baie gerieflik en skoon.
Jeanine L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met die diens! Sal vir seker weer gaan.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Partridge-laan 48, Kempton Park Uitbreiding 4, Kempton Park, 1620, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom