Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paruware Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Paruware Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jason W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome house with an amazing view! Loved every minute.

The house which feels like a home away from home is nestled up on the hillside overlooking the beautiful landscape Mabalingwe has to offer. The sunsets are spectacular and the Jacuzzi an braai area is located perfectly to take in the views and watch the wildlife go about their business. We got to see rhinos, giraffes and other wildlife roaming around not far from the house. Thank you Johan and Clarissa for letting us stay in your amazing home, we will be back for sure!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leni V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leni V
Saam met vriende

Wonderlik.

Netjies, gemaklik, wonderlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Onvergeetlike sonsondergange en besonders privaat.

Sal dit waardeer as skoonmakers nie opdaag voor uitkloktyd terwyl mens nog besig is om op te pak nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Gesin met tieners

Ligging en uitsig is baie mooi.

Baie lekker huis en goed toegerus. Enigste probleem is die waterdruk, 'n bad tap vrek lank en dit natuurlik beïnvloed ook die showers, jy kan dit amper nie gebruik. Eienaar sal moet defnitief aandag gee hieraan soos bv. 'n drukpomp. Die selfoonsein in en om Mabalingwe het baie verswak teenoor die verlede, as jy wil wegbreek puik, maar as jy konnektiwiteit benodig of verwag, sal jy teleurgesteld wees. Dalk sal WiFi by die eenheid baie help.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meent B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meent B
Saam met vriende

Heerlike kuier met so paar foute hier en daar.

Paruware is gerieflik geleë naby die Kwalata kamp in Mabalingwe. Pad na die huis is maklik rybaar met ‘n Sedan of groter voertuig. Die braai-area se skoorsteen "weerhaan" draai ongelukkig nie. Dit bemoeilik vuurmaak en braai aangesien die skoorsteen nie "trek" nie. Veral as daar ‘n westewind waai. Die binneste kaggel se "weerhaan" draai wel maar maak ‘n helse geraas in die aand. Daar word geadverteer dat daar parkeerplek vir 4 motors is. Dis ongelukkig nie korrek nie aangesien die eienaars se eie "game viewer" voertuig 2 parkerings beset. Die voertuig is ongelukkig ook nie beskikbaar teen ‘n addisionele fooi nie aangesien die remme blykbaar onklaar is. Dit sal dan beter wees as die eienaars die voertuig wegneem. Sodoende kan mens 4 voertuie in die parkering parkeer. Die jacuzzi is baie oud en kan ongelukkig nie vergelyk word met die foto nie. ‘n Donker vlekmerk is reg rondom sigbaar. Die huis is goed toegerus vir 8 mense met oorgenoeg borde, glase ens. Algeheel is die eenheid geskik vir 8 mense en kan mens baie lekker bly en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Gesin met klein kinders

Beautiful location.

Beautiful and easy to access with small cars. Stunning views and a wonderful place to stay with a small group of people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Thank you Tracy.

Paruware Lodge
Hannes B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners are just looking at cashing in.

Place was extremely dirty, fridge for placing our food in was dirty, dead bugs all over the place, the toilet was not flushed, Jacuzzi was not working even though I asked before I made my booking. Lights inside and outside not working. The kitchen floor was not washed and you stepped into other people's dirt. The place inside is dated, and the photos online are overselling the place. Phoned the the owner to complain on the Friday evening and they did not even bother sending someone to clean the place and fix the stuff that was not working on the Saturday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Hi Hannes. Thank you for the feedback. I have made the Cleaning Service aware of the issues you've highlighted, I rely on them to ensure everything is in order before guests arrive. I'm sorry that you had a bad experience.

Paruware Lodge
Liebenberg M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liebenberg M
Gesin met klein kinders

Good value for money with a bit of attention to detail required.

The bedding was not in line with the rest of the experience. The top beds did not have duvets just throws. The Jacuzzi is divine but takes 6 hours from filling to usage the 1st time not 3 as stated. Thereafter it's about 2 hours to warm up daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Gesin met tieners

Heerlike naweek.

Ons het ons kuier by Paruware Lodge vreeslik geniet. Die uitsig is ongelooflik mooi! Ons sal beslis weer wil kom kuier en sommer nog 'n dag langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique V
Saam met vriende

Wat 'n teleurstelling!

Wonder waarvoor die "skoonmaakfooi" gehef word? Die bad in hoofslaapkamer was vuil - lank laas skoongemaak. Braai was vuil. Borde was vuil en vetterig. Die Jacuzzi was vuil - het 'n bruin kring om gehad en sand binne in. Die kombuis was onder water a. g. v. 'n gebarste pyp wat verstaanbaar buite die beheer van die eienaar was, maar indien die plek skoongemaak is die vorige dag of in die week sou skoonmakers dit vir seker gesien het. Kon glad nie die plek benut omdat die loodgieters die hele Saterdag besig was met die pype wat uitgekap moes word in die kombuis. Ons het net een aand oor geslaap om 'n verjaarsdag te vier, maar wens ons het eerder by die huis gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Hi Angelique. Jammer weereens vir die ongerief, ek sal jou klagtes opvat met die skoonmaak dienste.

Paruware Lodge
Lynn F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn F
Saam met vriende

Heerlike wegbreek, skoon en netjies.

Die jacuzzi was wel baie vuil. Dit was ook nie skoongemaak toe die die persoon dit vir ons kom volmaak het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Ons het 'n fout met die Jacuzzi se filtreer sisteem opgetel en dit nou reggestel - jammer daarvoor.

Paruware Lodge
Marita P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita P

Baie lekker naweek gewees.

Almal het die naweek ongelooflik geniet en wil dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Mooiste plek om die bos op sy beste te ervaar.

Ongelooflike lekker huis, met die beste uitsig van die bos. Dan is daar daagliks besoekers wat kom kuier, soos Mnr. en Mev. Klipspringer, al die koedoe-neefs en natuurlik die varkies. Ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Dankie Willie

Paruware Lodge
Ruth V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth V

The stay was lovely, the resort great and the experience to see the elephants at the house awesome!

We were a family of 6 adults (my husband, my two daughters and their husbands with my granddaughter). The upstairs sleeping arrangements are challenging to manoeuvre up and down as there is no bathroom so the guests in the other rooms have to share the bathrooms which is not always pleasant for the couple sleeping upstairs. The stairs going up to the bedroom is somewhat dangerous. I would prefer a three bedroom lodge on the same level and more hangers in the cupboards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehandra S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehandra S
Saam met vriende

Heerlike atmosfeer.

Pragtige plek, mooi toegerus met als en wat nog! Rustige plek en baie diere gesien. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Dankie Lehandra

Paruware Lodge
Chantel P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier

Baie dankie vir die verblyf, ons as familie het dit baie geniet. Was lekker in die bosveld en die koedoes het kom kuier. Wonderlike sonsondergang en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Dankie Chantel.

Paruware Lodge
Frieda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D
Saam met vriende

Baie lekker gekuier

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Paruware Lodge
Jeanne-marie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker wegbreek wat die hele gesin geniet het.

Die kinders het veral die familie van vlakvarke geniet wat naby die huis kom ondersoek instel het. Baie spesiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Paruware Lodge
Linda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met klein kinders

Heerlik. Uitsig is asemrowend.

Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy P
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en fantastiese uitsig!

Ons het dit vreeslik geniet en sal definitief weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paruware Lodge se terugvoer

Dankie Lindy.

Paruware Lodge
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R516, Paruware 226, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b851b14425ac209b922245e6c3dd888ad6b6e64cad4c0ac23ff6f553e6534758fd166393c7bbecd8cdbd6117356e5ae49a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 Off the R516 Paruware 226 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.823805109734 28.067306285594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem