Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Golf and Country Estate 2911

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Parys Golf and Country Estate 2911
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wilmarie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmarie P

Pragtige, ruim huis met 'n stunning uitsig.

Die huis se ligging is perfek vir 'n naweek weg saam met familie. Daar is meer as genoeg spasie vir almal en die huis is goed ingerig om baie mense te kan akkommodeer. Die dekor is baie modern en duursaam en dit is regtig lekker om so naby aan die natuur te kan wees. Die skoonmaakdienste is ook 'n groot pluspunt aangesien mens wil ontspan op 'n naweek weg. Sal definitief weer die huis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Almal se 1ste woorde was 'WOW' toe ons by die huis instap. Super modern en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Netjiese omgewing, rustig langs die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K
Gesin met klein kinders

Great location, beautiful property.

Beautiful location and spacious house, well decorated. The estate is lovely and we will definitely return. Just felt a bit lost in terms of arrangements - no one reached out to organise or let us know when and where we could check in or get the key, nor where to leave the key. No pre-communicated details on solar power, what was available in the house (for example mosquito machines or not, dishwasher but should we bring our own tablets, coffee plunger, etc.) vs what was not. A cleaner came in on one of the mornings and we were not aware that this was an option or was organised for our stay. If this could be handled better, it would be wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Beautiful house with all you need for a pleasant stay. Very quiet place except for the running water of the river a couple of meters from the home which had a very calming effect on all of us.

The house has a backup power system in place for loadshedding. This system is charged by power from Eskom and kicks in during loadshedding. This also brings us to the challenge we had for the 1st 2 days of our stay. Due to a disruption of the power supply from Eskom for the 1st 2 days, the battery power ran out and there was no power to charge the system which meant we did not have power for +- 1 day. One can deal with no power, but unfortunately, the water supply needs power to function, which also left us without water for a day. You can always buy water to drink, but the problem comes when you cannot flush the toilets anymore. We did consult with the agent, but no other plans could be made and we received a “sorry about that”. For the money the accommodation cost us per day, I believe a plan could have been made.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meyer L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer L
Saam met vriende

Fantasties!

Pragtige huis met groot vertrekke en splinternuwe meubels. Die uitsig oor die rivier met 'n vuur wat in die binnebraai knetter was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henno W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, ruim, uitstekend, gemaklik en veilig!

Ons was baie beïndruk met die uiters ruim, moderne leefarea en gemaklike slaapkamers, elk met en suite-badkamers. Die ligging was ideaal met 'n pragtige uitsig van die Vaalrivier. Sandra se diens was flink en vriendelik en die dame wat daagliks na die huis se netheid omgesien het het uitstekende werk gedoen. Ons kan hierdie huis ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met vriende

Amazing!

Wil weer en weer en weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Ligging was fantasties.

Baie groot huis, ligging was fantasties! Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen O
Gesin met klein kinders

Immaculate.

Dog friendly, superb place for a break and such gorgeous linen and crockery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaitlynd T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlynd T
Saam met vriende

Fantastiese plek met die mooiste uitsig.

Sal die plek 100% aanbeveel, die huis is stunning verby met die mooiste uitsig oor die Vaalrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold V
Saam met vriende

Baie netjies.

Verblyf is netjies en skoon. Beddens gemaklik. kuier en braai was baie voldoende vir 'n lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egretstraat 2911, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c716924a5c9c30c7b75f296a66038780d5d48eb2e5bf6b21479e32af351cb047af9cd42bcdd3a44fad5b4bc332d1e44398?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 2911 Egret Street Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.892005 27.457691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem