LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karen H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Amazing. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mina F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Vriendelik en gasvry. Die verblyf was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fericka S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Voel soos huis! Baie lekker gebly. Alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Goed ingerigte woonstel en baie vriendelike gasheer. Veilig en tuis gevoel. Baie lekker! Alles wat jy nodig het en meer, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Lovely, highly recommend. The accommodation was spacious, clean, and comfortable, also well located for my needs. The host was excellent and very welcoming. I had a great stay and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Puik netjiese en veilige woonstel met alle geriewe ingesluit. Hierdie is ñ absolute moet vir enige reisiger om te beleef. Ons was absoluut verras om te sien hoe groot die plek is en alles was baie netjies. Gasheer was baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Plek het elektriese heining.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Daar is nie woorde nie, alles is met die bedde. Absolutely fantastic, the host is magnificent, so is the accommodation. I will refer to friends and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Relaxing, very cozy and grateful for a thoughtful host. Extremely friendly host who went the extra mile. Very smart and clean accommodation. Close to many shops and fuel stations. Beautiful decor. TV with many channels. I really enjoyed my stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Baie lekker, lekker ruim baie goeie ervaring met vriendelike diens. Die plek is super netjies en die eienaar is next level vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

12A Ross street, Boksburg West, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf6065e7792ac9afcc45acc59215b87f09644888cea1747e4536ecc844904aa42926d2b8a7f1a63df3a671e504268ce2d8c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 12A Ross street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1939883 28.2403548