Patches Country Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Patches Country Cottages bied gerieflike plattelandse verblyf op 'n 2,5 ha-eiendom in die luukse woonbuurt Shere in Pretoria-Oos. Die bestemming is naby winkelsentrums, klinieke, 'n gimnasium, 'n wildsplaas en restaurante.

Verblyf word in 2 selfsorgkothuise in 'n tuin gebied, elk met 'n en suite-badkamer en 'n aparte ingang. Elke kothuis het WiFi en 'n kombuisie. Parkeerplek is beskikbaar. Patches Country Cottages bied 'n gesins-atmosfeer en is 'n rustige, vreedsame bestemming.

Shere is 'n landbou-kleinhoewe en bied toegang tot koffiewinjels, teetuine, wegneemrestaurante, inkopiewinkels, kwekerye, skole en speelparke. Gaste kan wildritte by The Farm Inn geniet. The Farm Inn is ook 'n trou-venue en konferensiesentrum. Silver lakes se 18 putjie-gholfbaan en oefenbof is net 10 minute weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Patches Country Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 R406 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za