4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Edward Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Nature is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Pringlebaai en bied 'n asemrowende uitsig oor fynbos, 'n stukkie van die see en op die berge. Dit is ideaal vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stad.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n tafel met 'n bankie. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid is gerieflik naby al die plaaslike winkels en restaurante geleë en die strand is net 'n entjie se ry van die huis af. Pringlebaai bied talle aktiwiteite, insluitend staproetes in die natuurreservaat, snorkel en swem in die strandmeer, visvang en sandduine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 53 Edward Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink La Nature het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Edward Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang