Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patrick's View Self-catering Apartments

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 10, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Patrick's View Self-catering Apartments is in Blanco, net 8 km vanaf George Lughawe en 16 km vanaf Heroldsbaai. Hierdie selfsorgwoonstelle is ideaal vir 'n sakereis of 'n vakansie.

Gerieflike verblyf word aangebied in 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir gesinne, paartjies of sakereisigers.

Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, 'n vol badkamer en 2 slaapkamers. Op versoek is 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste beskikbaar. Elke woonstel het 'n privaat buitebraai en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek.

George is die ideale wegbreekplek en is bekend vir die gholfbane, George Museum en aktiwiteite soos stap, valskermsweef en kajakvaart.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Patrick's View Self-catering Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mindre Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Jaar gelys 11

Ligging

  • Georgestraat 10, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Patrick's View Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 10, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36de0595e784e998b01f05f37340c4b6c840973237a95f9d4316fb4d6c7dc90a9e5e1fdbf0d8fbc053b30e885d4dc63df68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 10 George Road Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.945008445592 22.414154698034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem