Gauteng Akkommodasie by Patrys Paradys | LekkeSlaap
+22

Patrys Paradys

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 19 resensies vir Patrys Paradys
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sabine V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful location.

Enjoyed the peace and quiet and the lovely surroundings.

Lizel E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was oukei, sal nie my eerste keuse wees om heen te gaan nie.

Vreeslik baie vlieë. Onuithoudbaar en die TV het glad nie gewerk nie. Maar verder stil en rustig. Swembad was nooit skoongemaak terwyl ons daar was nie. Ek moes dit self doen.

Rachel M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rachel M
Saam met vriende

The place was horrible.

Dirty, dusty linen that had stains. The smell was unbearable. Curtain was dusty. We called the host to come and help with clean bedding but she did not pitch. All sorts of insects and dust everywhere.

Patrys Paradys's terugvoer

Hi, I am sorry to hear that. I was not aware of any complaints during your stay.

Patrys Paradys
Rozaan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Die plek is baie rustig en die omgewing is mooi. Hulle kan werk aan hulle netheid en kliëntediens, maar verder is dit 'n lekker plek, veral in groepverband.

Khululwa Innocentia M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Khululwa Innocentia M

Patrys Paradys is a must-go-to place. Definitely going again.

Patrys Paradys turned my birthday into a holiday with everything I dreamed of.

Juanita L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Dit was feestelik!

Wat 'n lieflike plek! Ons het heerlik gebly en die eienaar was deurentyd met ons in kommunikasie om seker te maak alles is in orde en ons is gelukkig. Ons was 'n groot familiegroep en kon almal lekker saam kuier. Die plek is skoon, netjies en ruim en het alles wat mens benodig en nog meer. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Andrea W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W
Saam met vriende

It was a clean and comfortable place to stay, with more than enough space for all 10 people.

Patrys Paradys was a lovely place to stay and was more than big enough for our group of 10 people. The kitchen was well stocked with any and all pots/pans/cutlery. They do advertise a dart board and pool table in their games room, but there were no darts and the pool cues were in an unusable state. I have addressed this with the owner- who has indicated he will be upgrading these facilities.

Johan L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en gerieflike plek.

As jy wil rus is dit die plek vir jou!

Simangele K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simangele K
Gesin met klein kinders

It was a splendid stay.

Had a great time, very quiet and refreshing.

Jako E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jako E
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens.

Dit was baie lekker om met die mense te werk en hulle gaan uit hulle pad uit om dit gerieflik en aangenaam te maak. Ek sal beslis die plek voorstel as mens uit die besige metro area wil kom.

Heleen S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen S
Gesin met tieners

Die verblyf was goed, maar ongelukkig het die eienaars nie beheer oor die gaste nie.

Ons is 'n hele nag wakker gehou deur blêrrende musiek en raserige besope mense in die groot huis wat ons vrede gesteel het. Hulle het ook die swembad bemors en die gaste in die chalet langs ons en sy kinders moes self die swembad skoonmaak voordat hulle kon swem die volgende oggend. Ons het die eienaar in die laatnag-ure gebel, maar sy antwoord was dat hy ongelukkig in die dorp bly en niks daaraan kan doen nie. Hy het ons verseker dat die volgende groot groep gevra sal word om hulle te gedra en ek moet sê dit was beter, hoewel hulle ook maar baie luidrugtig was. Minstens kon ons slaap. Ek dink ongelukkig die plek het 'n reputasie gekry dat groepe mense wat daar gaan oornag kan doen wat hulle wil - om die eienaar se woorde te gebruik: "lyk my hulle dink dit is 'Party Paradise' en nie Patrys Paradys nie". Ek moet noem dat hy aangebied het dat as ons sou wou oppak hy ons geld sal teruggee wat baie redelik is. My aanbeveling aan die eienaars: Julle sal beheer moet neem. Moenie dat ongemanierde gaste julle paradys (en dit is regtig wat dit is) 'n slegte naam gee nie. Baie dankie ook aan Ria wat onmiddellik hulp kom verleen het toe daar 'n kragonderbreking was (sonder dat ons eers gevra het). En jou skilderye in die huisie is pragtig.

Patrys Paradys's terugvoer

Hi Heleen,

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal defnitief aandag aan die toepassing van die reëls gee.
Soos ek gese het, ons wil almal die geleentheid gee om ons pragtige plek te ervaar vir wat dit is.

Groete,
Roelof

Patrys Paradys
Roelien V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V
Saam met vriende

Gerus en ontspan.

Rustig, gasvry en 'n baie mooi omgewing.

Rudzani S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudzani S
Gesin met klein kinders

Its a great experience nice family get away for peace of mind.

The is a chilled relaxing place to go out to as a family, friends or even spouse, enough room and privacy and a place to be for any occasion.

Sophia J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia J

Die ligging vir 'n wegbreek weg van alles met meer as genoeg spasie, wonderlike uitsig, vrede en alles wat jy nodig het, is puik.

Ria is die beste gasvrou ooit en het gesorg dat alles wat moontlik nie in plek was nie, vinnig en effektief reggestel is. Die plaas, die ruimte en die fasiliteite is meer as genoeg. Hier en daar is daar iets wat aandag nodig het, maar die atmosfeer, ligging en selfsorg fasiliteite en belangrikste, die gasvryheid en vriendelikheid van Ria maak op vir die bietjie tekortkominge. Ons was 4 egpare met drie klein kindertjies tussen ons. Almal was altyd besig en nie in mekaar se pad nie. Ook baie naby aan ander gewilde en mooi plekke vir 'n inloer en ander afleiding vir die kinders en grootmense, soos die aangrensende lodge. Dit was 'n wonderlike naweek in hierdie bosveld paradys!

Jeanette D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Ria was baie vriendelik.

Ons het dit baie geniet. Die eenheid was groot en baie gerieflik. Alles was daar wat 'n mens nodig het. Die eenhede is mooi omhein en is baie netjies. Mooi swembad is mooi. Ria was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer gaan. Dankie.

Patrys Paradys's terugvoer

Goeiedag Jeanette,

Baie dankie vir julle verblyf. Ek is bly julle het dit geniet en kon die mooi omgewing ook waadeer.

Patrys Paradys
Johan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf fantasties.

Die enigste negatiewe ding is die pad. Dis uiters sleg. Dit is slegs geskik vir 4x4.

Patrys Paradys's terugvoer

Hi Willem, dankie vir die terugvoering. Die pad is 90% van die tyd goed genoeg vir 'n gewone sedan kar.
Met julle besoek het ons egter ongewoon baie reen gehad, maar ons sal aandag daaraan gee al is dit 'n munisipale pad.

Patrys Paradys
Estelle M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle M
Gesin met klein kinders

Very quiet and relaxing.

Could do with a little more facilities for kids and teens.

Patrys Paradys's terugvoer

Hi Estelle, thank you for your review and suggestions. We will address this and always aim to improve.

Patrys Paradys
Manase Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Manase Z
Saam met vriende

Awesome.

The place is quiet and the surrounding's and the view was breathtaking.

Queen N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queen N
Saam met vriende

If you want to relax, this is the best place at affordable rates.

The house is clean, the caretaker is friendly, the area is quiet, just the way I like it. This was a home away from home, I'll be again visiting soon.

Patrys Paradys's terugvoer

Dear Queen,

Thank you for the great review. It was a pleasure having you guys here. Hope to see you again soon.

Patrys Paradys
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RD20, Gedeelte 58, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMTE1NmZhLWM2MTUtNDFiZi05ZjE1LTc0NTg0YjJkNjEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 4 RD20 Ptn 58 Doornkloof 393 JQ 0346 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.90320408762 27.471940625946
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za