2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Patrysvlug Gaste Huis is in Fichardtpark in Bloemfontein geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir sakereisigers en oornaggaste.
Die ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, verhit-en-eetgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek. Die kothuis is gerieflik naby geriewe en besienswaardighede soos museums, staproetes, restaurante en winkelsentrums geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lourencha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Patrysvlug Gaste Huis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang