Patz Abode
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caston Grove 12, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Patz Abode is 'n huislike en gerieflike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n privaat woning met 'n aparte ingang. Die eiendom is sentraal geleë naby die Moses Mabhida-stadion en uShaka Marine World, sowel as verskeie winkelsentrums en restaurante.
Dié stylvolle, gesogte en rustige woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamerarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is 'n kleiner kamer met 'n enkelbed en 'n lessenaar. 'n Babastoel, bababad en 'n bababed kan op aanvraag vir 'n baba voorsien word.
Die kombuis is met 'n stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n ronde eetkamertafel met sitplek vir 4. Die sitkamer lei na 'n privaat dek wat ideaal is om die sonsondergang te geniet of om die gasbraai te benuttig. Veilige parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Patz Abode sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Caston Grove 12, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Patz Abode het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Musgrave Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caston Grove 12, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom