Phil's Place
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bosman Street, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Phil's Place is 'n elegante selfsorgwoonstel vir 4 persone in 'n veilige kompleks in Dullstroom, naby die historiese treinstasie.
Die woonstel op die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elk van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en 'n slaapbank vir kinders is beskikbaar met vooraf reëling. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei, en maaltye kan by die eetkamertafel met 4 sitplekke geniet word.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, 'n TV en lei na 'n patio.
Onderdakparkeerplek word agter 'n elektriese hek binne die kompleks voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 146
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bosman Street, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Phil's Place het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bosman Street, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang