Paul's Place
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosmanstraat, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Paul's Place is 'n elegante selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Dullstroom, naby die geskiedkundige treinstasie.
Hierdie grondverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers,1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank is beskikbaar vir kinders, mits dit vooraf gereël word. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet word.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met 'n DVD-speler en bied toegang tot die stoep met buitemeubels en 'n Weber-braai.
Daar is onderdakparkeerplek in die kompleks agter 'n elektriese hek.
Slaapplek
’n Bespreking by Paul's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 95
Jaar gelys 3
Ligging
- Bosmanstraat, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosmanstraat, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom