Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix in. Verder is daar 'n eetarea, sitarea en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt kan by die gastehuis gereël word teen 'n ekstra koste per persoon. Gaste kan by die gashere navraag doen oor die pryse.
Stiltye word vanaf 21:30 nagekom.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Geen partytjies word toegelaat nie, aangesien die eiendom in 'n buurt is waar oorweging vir bure in ag geneem word.
'n Laat inklokfooi is van toepassing indien gaste nie binne die vereiste inkloktydperk inklok nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die leefarea het 3 enkelbeddens waarop die kinders kan slaap en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix in. Verder is daar 'n eetarea, sitarea, stoep, braai-area en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt kan by die gastehuis gereël word teen 'n ekstra koste per persoon. Gaste kan by die gashere navraag doen oor die pryse.
Stiltye word vanaf 21:30 nagekom.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Geen partytjies word toegelaat nie, aangesien die eiendom in 'n buurt is waar oorweging vir bure in ag geneem word.
'n Laat inklokfooi is van toepassing indien gaste nie binne die vereiste inkloktydperk inklok nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die sitarea het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n bederfbad. Daar is 'n kantoor, 2 badkamers met 'n bad en stort, 'n TV met Netflix, WiFi en 'n kombuis wat met n ykas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus is. Die eenheid het ook 'n stoep, privaat ingang en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Ontbytopsies - in die restaurant en teen afslag by nabygeleë restaurante - is beskikbaar. Doen navraag by die gastehuis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt kan by die gastehuis gereël word teen 'n ekstra koste per persoon. Gaste kan by die gashere navraag doen oor die pryse.
Stiltye word vanaf 21:30 nagekom.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Geen partytjies word toegelaat nie, aangesien die eiendom in 'n buurt is waar oorweging vir bure in ag geneem word.
'n Laat inklokfooi is van toepassing indien gaste nie binne die vereiste inkloktydperk inklok nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Hluhluwe Road, Paulshof, Sandton, 2056, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang