4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Van Der Stel Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paulyn Place is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaapse Sonskynkus. Kenton-on-Sea is tussen die Boesmans- en Kariegarivier geleë en dis sowat halfpad tussen Oos-Londen en Gqeberha (Port Elizabeth).
Sonkrag is geïnstalleer in geval van beurtkrag.
Paulyn Place bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n elektriese braaipan. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n Weber-braai en 'n tafel en stoele buite.
Gaste is welkom om van die plonspoel in die hoofhuis se tuin gebruik te maak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Van Der Stel Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Paulyn Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Van Der Stel Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang