Humerail Akkommodasie by Paxton Hotel | LekkeSlaap
+25
+25

Paxton Hotel

  • Vanaf R1 183 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 136 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Humewood-weg 2, Carnavon Place, Humerail, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap

Beskrywing

Die Paxton Hotel is in Port Elizabeth geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die hotel kyk oor die hawe uit en bied manjifieke uitsigte oor Algoabaai.

Die Paxton Hotel bied 79 luukse kamers waarvan van hulle ongelooflike see-uitsigte het en ander gepas is vir kwadrupleeg- en parapleeg-gaste. Elke ruim kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer en aparte stort. Geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n direkte skakeltelefoon, afstandbeheerde LCD-platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n elektroniese digitale kluis groot genoeg vir 'n skootrekenaar in.

Ander dienste op die perseel sluit kamerdiens gedurende spesifieke tydperke, babaoppasdiens, motorhuur, wasgoed en motorversorging op versoek in. Ons bied spesiale pakkette vir families, jonger generasies, spesiale aanlyn-aanbiedinge asook goeie aanbiedinge vir naweekwegbreke.

Die hotel is gerieflik naby die lughawe, restaurante, gimnasium, die Boardwalk Casino and Entertainment Complex en verskeie pragtige strande geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Paxton Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Humewood-weg 2, Carnavon Place, Humerail, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paxton Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 183
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Humerail Oos-Kaap
Vanaf R1 183
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 183
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Humewood-weg 2, Carnavon Place, Humerail, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZjgwZGM0LTYwZjctNGI5OC05MWRhLTZhNTk0ODY4ZjM2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 183  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4.1 2 Humewood Road Carnavon Place, Humerail 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.970199726086 25.629816055298
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za