+81
10% AF!
Naweekaanbod
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 15 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 136 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 2 Humewood Road, Carnarvon Place, Humerail, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Paxton Hotel is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die hotel het 'n uitsig oor die hawe en bied ook manjifieke uitsigte oor Algoabaai.

Die Paxton Hotel het 78 kamers en sommige kamers het see-uitsigte. Elke ruim kamer het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n telefoon, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n elektroniese digitale kluis in. WiFi is in die hele hotel beskikbaar.

Ander dienste op die perseel sluit kamerdiens gedurende spesifieke tydperke, babaoppasdiens, motorhuur, en wasgoed en motorversorging op versoek in. Die hotel bied spesiale pakkette vir families, jonger kinders, spesiale aanlyn-aanbiedinge, asook goeie aanbiedinge vir naweekwegbreke.

Die hotel is slegs 4,2 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Dis ook naby restaurante, 'n gimnasium, die Boardwalk Casino and Entertainment Complex en verskeie pragtige strande geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ridowaan J
5.0
Amazing. The hotel is super amazing, from clean rooms to friendly staff. Even the food portions were worth the money, and there was qui...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Raymond W
5.0
Paxton Hotel is netjies, sentraal en veilig. Ontbyt fantasties. Ek het onlangs by die Paxton Hotel oornag en dit was ’n baie aangename ervaring. Die h...
Sien meer
Aug 2025
Elvina M
5.0
Lovely stay. Wonderful and friendly staff. Very helpful and kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lynette R
Besigheidsreis
4.6
Het lekker gebly. Die hotel is baie gerieflik en naby die lughawe en hawe. Die stort was net te klein en te laag gewees, maar verder het ons lekker ge...
Sien meer
Aug 2025
Mary V
Saam met vriende
5.0
Het nou al in baie hotelle in P E gebly, loshandig die vriendelikste personeel. Heerlik gebly, dankie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Humewood Road, Carnarvon Place, Humerail, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paxton Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 358
10 % AF
R 1 358 R 1 223
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 358
10 % AF
R 1 358 R 1 223
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 358
10 % AF
R 1 358 R 1 223
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Humewood Road, Carnarvon Place, Humerail, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 136 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad70c93481fc585bfe54f3b552d2d9125866f75ee5bbabb7c24519d5f576dc3efdfdb4e508db94945ac04686b5faffc1425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 358 nouVanaf R1 222 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 2 Humewood Road Carnarvon Place, Humerail 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.969999526984 25.630076229572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang