+17
Selfsorg in Houtbaai

Peaceful Garden Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Helgarda Avenue, Helgarda Estate, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Peaceful Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kaapstad. Dit is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of klein gesinne en bied 'n rustige, gemaklike wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes of kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die leefarea het 'n slaapbank vir kinders in en 'n bababed is ook beskikbaar. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuishoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n groot tuin en 'n swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Peaceful Garden Cottage is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë, en is net 'n entjie se ry vanaf Houtbaai-strand, die Sandduine, Tafelberg en die World of Birds Wildlife Sanctuary & Monkey Park.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

NEIL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Helgarda Avenue, Helgarda Estate, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peaceful Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Helgarda Avenue, Helgarda Estate, Cape Town, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA357dc9cb9202eae837fae046e836e724b878a14dbcb760bf07168eb55c58fd6a85aff683432f169cee0873e781141a4bf8e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 Helgarda Avenue Helgarda Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027783 18.3455442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang