2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Peach Trees is 'n versteekte juweel wat deur bome en berge omring word in Clarens. Hierdie verblyf is in 'n stil omgewing met asemrowende uitsigte, steeds naby aan die middedorp.
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en pakplek vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 2 kroegyskassies, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele waar gaste saam etes kan geniet.
Die leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV, kaggel en 'n lessenaar. Daar is gratis WiFi en 'n paar boeke, asook bordspeletjies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Peach Trees het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang