2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kreeftegang Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pearl is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Die dorpie is 'n populêre toeristebestemming vir gaste wat na 'n Mediterreense-styl atmosfeer met tradisionele vissersargitektuur, en eindlose sandstrande soek.
Die studio-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamerarea wat van die sitarea met 'n skeidingsmuur geskei is, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n 2-plaatstoof en oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekgoed. Die eetarea het 'n tafel en sitplek vir 2 gaste. Daar is 'n gemaklike rusbank in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Geniet 'n skemerkelkie op die stoep met die geluid van water en seemeeue om die vrede te versteur. Die eenheid form deel van 'n kompleks van 5 eenhede.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1196
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kreeftegang Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kreeftegang Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang