Donkerhoek Akkommodasie by Pearl Guest House | LekkeSlaap
+20

Pearl Guest House

44 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Pearl Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anouk S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouk S
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese gastehuis met 'n lieflike gasheer en 'n uitstekende ervaring.

Frauke was 'n briljante gasvrou, sy het alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die gastehuis was skoon en het bykans alles wat jy benodig vir 'n selfsorgnaweek. Die tuine was groen en welig en pragtig onderhou. Ons 19 maande oue baba het daarvan gehou om die ganse te besoek, in die boord te speel, op die gras te hardloop en die baie sagte honde drukkies gegee. Ons kon dit nie meer geniet nie. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Die ontbyt was heerlik en pragtig aangebied. Dit is waarlik 'n baie besonderse gastehuis wat wonderlik bestuur word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A fabulous guesthouse with a lovely host and an excellent experience.

Frauke was a brilliant host, she did everything she could to make our stay as comfortable and lovely as possible. The guesthouse was clean and had almost everything you would need for a self catering weekend away. The gardens were green and lush and beautifully kept. Our 19 month old loved visiting the geese, playing in the orchard, running on the grass and cuddling the very gentle dogs. We couldn't have enjoyed it more. Thank you for a lovely experience. The on-the-go breakfasts were delicious and fabulously presented. This is truly a very special and fabulously run guesthouse.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you so much, Anouk, we really loved having your family here, and little Ewan was delightful. It would be great to welcome you again sometime at our guest house.
Kind regards,
Frauke

Pearl Guest House
Corle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir 'n troue.

Ons is tegemoetgekom deur ons vroeër te laat in check siende dat ons moes regmaak vir 'n troue. Verblyf was gemaklik.

Ferdinand B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand B
Gesin met tieners

Netjies, skoon en goeie diens.

Het daar oorgebly tydens baie harde en aanhoudende reën. Het seker gemaak dat die pad rybaar was. Goeie diens.

Irene M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Enkelreisiger

Stay was very pleasant, room very clean.

Definitely highly rated, clean, friendly staff.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you very much, Irene, we do hope you will be able to come again soon!

Pearl Guest House
Martie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet of a farm with a lovely room but did not like the skylight as the moon and the sun keeps the bedroom too light for a good nights rest.

It was close to where our wedding venue was but otherwise it it far out from everything else and not a nice drive in the dark. The bathroom was gorgeous and massive.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you Martie. We shall certainly keep your observation about the skylight in mind. We have noticed that at a certain time of the year, the sun shines directly onto the bed, so your remark is very valid. Kind regards, Frauke

Pearl Guest House
Mariana De Villiers D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana De Villiers D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Rustig. Stil.

Ons verblyf was perfek en om die draai van Kragdag Expo, die rede vir ons verblyf daar. Baie dankie. Ek beveel Pearl Guest House aan.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie, Mariana, ons hoop ons sien julle weer volgende jaar!

Pearl Guest House
Anne-marie M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pearl Guest House is keurig, stil en rustig en ontvangs uitstaande goed.

Ons het heerlik gebly by Pearl Guesthouse. Ons is so gul ontvang en het dadelik nuwe vriende gemaak met Frauke. Die gastehuis is uiters keurig met pragtige kunswerke. Die uitsig is mooi en daar is ook 'n wonderlike voëllewe. Baie dankie dat ons ons batterye kon herlaai.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie Anne-marie, ons waardeer julle mooi woorde. Ons sal enige tyd bly wees om julle weer by ons te sien!

Pearl Guest House
Marié B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die grondpad was 'n uitdaging weens los klippe, maar die pragtige verblyf, rustige omgewing en tannie Frauke se vriendelikheid het dit vir seker die moeite werd gemaak maal duisend.

Sien sterre.

Enrique M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enrique M
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie hartlik ontvang. Rustige omgewing. Skoon en netjies.

Marion Z - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marion Z
Gesin met tieners

A stop-over for weddings at Oxbow country estate.

Frauke made us feel so welcome. Only unfortunate thing is that we didn't stay for longer. It was so lovely. Thank you, Frauke.

Angelique P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, neat and clean.

A pleasurable stay. The room was extremely, neat and clean. Very kind, friendly and helpful staff. Overall communication commendable.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you, Angelique, so glad you enjoyed your short stay. We hope to see you again some time. Kind regards, Frauke

Pearl Guest House
Monet R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig waarde vir geld.

Ons het by die gastehuis oornag vir 'n troue en ons was aangenaam verras deur die goeie diens en pragtige kamer.

Pieter V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon en veilige gastehuis!

Rustige plaasatmosfeer en omgewing. Mooi tuine met baie voëls! Vrugte uit die tuin. Grondpaaie nie vir sensitiewe bestuurders of motors nie. Ideaal vir oorslaapgaste wat 'n funksie by Timber on Lace moet bywoon.

Susan K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Ontvangs was uitstekend, gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi uitsig op die tuin. Alles was skoon en netjies. Sjokoladelekkertjies was 'n bonus om net te sit op patio na die lang pad. Gaste moet net kennis neem dat hulle 'n ent grondpad gaan ry voordat hulle by bestemming uitkom.

Rozanne W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne W
Saam met vriende

Pearl Guest House is pragtig, netjies & die eienaars is baie vriendelik. Ons het lekker gebly.

Baie warm, verskaf asb. lugversorging of waaiers in kamers. Alles was verder baie netjies, pragtig, baie lekker gebly en geslaap. Ongelooflike vriendelike eienaars!

Pearl Guest House's terugvoer

Waaiers 'n baie goeie idee, dankie Rozanne.

Pearl Guest House
Maryna M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed every minute there.

Lovely place to stay at - Beautiful!

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you so much, Maryna, we are so glad you enjoyed your short stay. You would be more than welcome to come again any time!
Kind regards,
Frauke

Pearl Guest House
Carol B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The rooms were very neat.

Pearl Guest House is just 7 km away from a popular wedding venue. The rooms were very neat and the unit well stocked. Lovely accommodation with friendly, helpful management.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you so much Carol. It was a pleasure hosting you. Kind regards, Frauke.

Pearl Guest House
Linette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette V
Gesin met tieners

A very neat guesthouse.

Dankie, Janna, vir 'n vriendelike ontvangs. Dankie vir al jou moeite. Netjiese en veilige gastehuis. Sal die gastehuis aanbeveel.

Sade P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sade P
Saam met vriende

Salig en rustig.

Die perferkte ligging met die gevoel van 'n plaas se stilte rondom 'n mens. Lekker warm en skoon slaapplek met vars lug eerste ding in die oggend.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you Sade, so glad you enjoyed your two-night stay. Hope you will be able to come again sometime.

Regards,
Frauke

Pearl Guest House
Dewald V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing.

Die eienaars is baie vriendelik. Diere is oulik en die kamers is pragtig.

Edward L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward L
Gesin met klein kinders

Was lekker.

Die eienaar was vriendelik. Kamers was regtig netjies en baie skoon, sal beslis weer gaan.

Liza D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D
Saam met vriende

Lekker gebly, wonderlike gasvryheid.

Ons het so heerlik gebly en die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en niks het kortgekom nie. Ons het bietjie van 'n probleem gehad met muskiete, maar dit was weens al die reën en nie die gastehuis se skuld nie. Ontbyt was betyds en die moeite werd.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful stay with great hospitality.

We had a lovely stay and the owner was very friendly and helpful. The room was very neat and did not lack anything. We had a bit of a problem with mosquito's but that was due to all the rain and no fault to the guesthouse. Breakfast was on time and well worth it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Natalie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Enkelreisiger

An absolute gem! Would highly recommend booking here.

This little guest house is so peaceful and set in a beautiful garden. I would highly recommend it, especially if you are attending a function nearby. The staff are friendly and the room is stunning! Definitely going back.

Rozanne F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne F
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing.

Heerlike ontbyt ontvang teen 'n baie bekostigbare prys. Vriendelike eienares baie moeite gedoen. Studio Room baie ruimtelik ingerig met al die nodigste.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie Rozanne, dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves, ook was dit net een nag. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete, David en Frauke

Pearl Guest House
Deonette L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deonette L
Saam met vriende

Lovely stay

We had a lovely stay at the guesthouse. Very clean and neat, furnished with everything that you might need in a nice and quiet setting. The breakfast baskets were our favourite, with a lot of effort put into making them.

Mandie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Frauke was baie vriendelik met ons aankoms en kitsontbyt was baie lekker.

Cindy S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gemaklike verblyf.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Selfs toe ons vra vir 'n spesiale inboektyd en gevra oor laat ure wat ons gaan inkom was hulle meer as bereid om ons tegemoet te kom. Die kamer was baie skoon, netjies en gerieflik. Ons het geen probleme ondervind nie en het baie rustig geslaap. Ek sou maklik nog 'n dag gebly het om net te ontspan.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie Cindy, hoop julle kan volgende keer twee nagte bly, dat julle 'n bietjie meer kan ontspan.
Groete,
David en Frauke

Pearl Guest House
Leigh-ann L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful, loved it.

When we arrived we were met by the owners and they were so friendly, the room was absolutely gorgeous equipped with everything we needed. We really enjoyed our night. We bragged to all our friends that we were staying in a 5 star room while all the rest complained that their accommodation was horrible. We loved it. Thanks very much Pearl Guest House.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you so much Leigh-Ann, we really appreciate your review and we hope you will be back for a longer stay sometime. Kind regards, David and Frauke.

Pearl Guest House
Marié U - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié U
Saam met vriende

Die verblyf was heerlik.

Sien sterre.

Jolene R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike ontvangs van David en Frauke!

Ek het besonders baie gehou van die ontvangs deur David en Frauke, asook die vars blomme in die kamer. Die kamer was perfek met als wat ons nodig gehad het. Die ontbytmandjies die volgende oggend was heerlik. Ek dink wel Pearl moet 'n bord in die hoofstraat sit om gaste te help om die plek te bereik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a wonderful reception from David and Frauke!

I particularly liked the reception from David and Frauke as well as the fresh flowers in the room. The room was perfect and had everything we needed. The breakfast baskets the next morning were delicious. I think Pearl should put a sign on the main road to help with getting you to the place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you Jolene, we are so glad you enjoyed your short stay and hope to see you again!

Pearl Guest House
Roxanne V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly!

Rerig 'n mooi gastehuis. Baie vriendelike eienaars en het dit baie geniet. Kon net een aand oorslaap maar sal glad nie omgegee het om 'n naweek daar te kon oorslaap nie.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Roxanne. Ons het julle ondersteuning en belangstelling in die kunswerke geniet en waardeer. David en Frauke

Pearl Guest House
Rachelle V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V
Gesin met klein kinders

Frauke en David was vreeslik akkommoderend en het uit hul pad gegaan om ons tydjie in hul bitter mooi akkommodasie so gemaklik moontlik te maak!

As ons weer in daardie area is sal ons beslis weer kies om by Pearl Guest House te bly. Baie dankie!

Pearl Guest House's terugvoer

Dankie, Rachelle, ons het julle kuiertjie ook baie geniet en hoop ons sien julle binnekort weer by ons!
David en Frauke

Pearl Guest House
Theodor P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim met die beste badkamer wat ek in 'n lang tyd gesien het.

Baie gelukkig. Ek sal Pearl aanbeveel so ver ek gaan.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie, Theodor, dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en huisves. Julle sal enige tyd weer baie welkom wees!

David en Frauke

Pearl Guest House
Jacqui C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige mooi verblyf!

Dit was 'n heerlike naweek, David en Frauke is baie gasvry en behulpsaam met alles. Die fyn details maak die verskil, blomme, sjokolade, die oulike ontbyt ens. Baie dankie! Dit was 'n lekker rus!

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie, Jacqui, ons hoop ons sien julle weer in die toekoms, en dan met familie!

Vriendelike groete,

David en Frauke

Pearl Guest House
Aretha Z - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir 'n troue in Rayton.

Sien die sterre. Het die mooie natuurskoon, rustigheid, gasvryheid en ontbyt geniet. Sal verseker weer daar bly as ons eendag weer daar naby is.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie, Aretha en Rigardt, hoop ook julle kan weer by ons bly in die toekoms!
Vriendelike groete, David en Frauke

Pearl Guest House
Glenda R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda R

What a lovely venue. The bathroom was superb. The skylight in the bedroom made the room so inviting.

Many thanks, Dave and Frauke. What great hosts. Superb accommodation. And so close to Legends MX so Cath could get to her venue easily.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you so much, Glenda, we hope Catherine gets chosen again, so that you can stay with us again next year!
Kind regards, Frauke and David

Pearl Guest House
Jackie J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect

Very spacious and well kept. The owners are truly very kind and helpful. Love the tranquility of the garden.

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you so much for your kind words, Jackie! Hope we can welcome the whole family next time.
David and Frauke

Pearl Guest House
Juanita K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Gesin met tieners

Heerlik. Rustig en beslis die moeite werd om weer te besoek.

Die vriendelikheid waarmee jy ontmoet word is wonderlik. Die klein bederf langs jou bed. Die menslikheid toe ons slegte nuus ontvang en hoe jy getroos is deur vreemdes, het jou so tuis laat voel soos familie. Die rustigheid al het ons geskrik vir die pou in die vroeë oggendure was als hemels gewees. Als wat jy benodig was daar, van haardroër en straightener tot handdoeke en selfs verwelkomingsvrugte. Ek beveel die plek vir almal aan. Duisende dankies aan die eienaars, oom David and Tannie Frauke, ons waardeer als.

Nadia R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars gaan uit hul pad om gasvry te wees.

Sal die gastehuis aanbeveel. Baie netjies, skoon, veilig en in 'n rustige omgewing. Eienaars dra jou belange op die hart. Waarde vir geld.

Jessica H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H
Gesin met tieners

Baie aangenaam en die gastehuis het 'n baie kalm atmosfeer.

Baie lekker ervaring. So baie detail in elke vertrek van die gastehuis. Vars blomme en vrugte met aankoms en die eienaars was baie gasvry en het harte van goud!

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie, Jessica, ons hoop julle sal weer 'n kans kry om 'n "road trip" in ons rigting te maak! David en Frauke

Pearl Guest House
Leon S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Baie rustige, netjiese en skoon akkommodasie. Elektriese omheining gee gemoedsrus. Ideaal vir reisigers en 'n kort naweekwegbreek.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Leon en Adele, ons hoop ons sien julle weer!
David en Frauke

Pearl Guest House
Kim F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pearl in the true sense of the word, perfect!

We were blown away by the beautiful suite. This lovely place exceeded our expectations. Many thanks!

Pearl Guest House's terugvoer

Thank you so much, Kim, it was a pleasure having you here. Hope we can welcome you again in the future!

Pearl Guest House
Ina S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Dit was heerlik.

Die stilte en gasvryheid is eersteklas.

Pearl Guest House's terugvoer

Baie dankie, Ina, ons sien uit daarna om jou binnekort weer by ons te huisves! David en Frauke

Pearl Guest House
Kerneels K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kerneels K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het!

As jy rustig in 'n landelike omgewing wil deurbring is hierdie die regte plek. Die cottage is ruim, prakties en baie goed toegerus.

Pearl Guest House's terugvoer

Dankie Kerneels en Ludie, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle weer binnekort!
David en Frauke

Pearl Guest House
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 16, Kleinfontein Plaas, 368 JR, Rayton-distrik, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzOGFiMjgzLThlY2YtNDg4ZC1hNjNkLTQxYjc5YWFjNDE1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 Ptn 16 of the Farm Kleinfontein 368 JR 1001 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.80765317979 28.482954502033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za