LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA | LekkeSlaap
+54

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA is in 'n gholflandgoed in Paarl geleë en bied luukse wêreldgehalte-geriewe en die perfekte basis vanwaar gaste die omliggende wynlande kan verken.

Verblyf bestaan ui ’n lodge met slaapplek vir 8 en ’n selfsorgsuite met slaapplek vir 2. Die lodge het 4 en suite-slaapkamers, ’n toegeruste kombuis, ’n oopplan-leefarea en -eetarea en ’n stoep met ’n asemrowende uitsig wat deur natuurskoon omring is. Die suites het 2 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-kombuisie en -sitarea.

Die landgoed het ’n koffiewinkel, ’n kroeg, kinderoppasgeriewe, ’n dagspa, swembad en ’n klubhuis met sportgeriewe. Daar is ook bergfietsroetes van 42 km lank om te verken.

Let asb. op dat die landgoed nie gaste wat minder as 4 aande bespreek toelaat om die swembad te gebruik nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYjhiNjA0LTI1YzEtNGNjZS1hMzcxLTkyNmU4YjI4OTg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950  per nag(plek vir 4) 5 5 1 5 Wemmershoek Road Paarl 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.821338 18.980607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!