LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pearl Valley Hotel by Mantis | LekkeSlaap
+24

Pearl Valley Hotel by Mantis

  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jack Nicklaus-boulevard, Val de Vie-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 253 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Pearl Valley Hotel by Mantis is op die bekroonde Val de Vie-landgoed in die pragtige Paarl-Franschhoek-vallei. Dit bied luukse verblyf naby die Pearl Valley Jack Nicklaus Signature-gholfbaan en sommige van Suid-Afrika se bekendste wynlandgoedere en restaurante.

Die hotel bied smaakvol versierde suites. Hierdie suites het lugversorging en gaste kan uitsien na al die klassieke geriewe. Elke suite het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. Elke suite het ook ’n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n elektroniese kluis en komplimentêre WiFi. Sommige van die suites het ’n privaat sitarea met ’n TV terwyl ander lei na ’n balkon of patio.

Daar is verskeie restaurante op die hotel se perseel, sowel as konferensie- en funksiegeriewe. Daar is ook ’n swembad, parkeerplek en wasgoeddienste.

Aktiwiteite in die area sluit spa-behandelings by die Camelot Spa, voetslaan en fietsry op die 42 km-roetes op die landgoed, tennis en gholf by die Pearl Valley Jack Nicklaus Signature-gholfbaan, en verskeie wynlandgoedere in die omgewing in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Pearl Valley Hotel by Mantis
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jack Nicklaus-boulevard, Val de Vie-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl Valley Hotel by Mantis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 253
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 253
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jack Nicklaus-boulevard, Val de Vie-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9a4ee302fe52ac681e5887804ee6374866b374a00dd3ca57876b32149418560df3d49c4b2ee795a40d4464156dc343c2d10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 253  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 Jack Nicklaus Boulevard Val de Vie Estate 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.820706360613 18.98794845054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!