Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Beach Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Pearly Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Quarnit G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quarnit G
Saam met vriende

Awesome.

Enjoyed the cottage, tastefully decorated for the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Sal weer teruggaan. Skoon, veilig en alles wat jy nodig het is in huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margarita B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margarita B
Saam met vriende

Ek het gevoel soos daardie eerste vakansie wat jy as kind beleef het propvol opgewondenheid!

Kyk né, gewoonlik is hierdie chick die ene wat die cozy hout-cabin verkies weg van enige human sapien spesie met hulle gym attitude maar na my naweek het ek besef dat ek juis op hierdie tydstip van my lewe hierdie luxury nodig gehad het omdat ek seker 20 jaar gelede op vakansie was en ek is juis so lief om uit te slaap en lekker te slaap, om vir ure in daai lekker bad vol skuim te kon lê met 'n glasie gin en 'n favourite chocolate omdat ek kan en niks my jaag nie, want die rat race maak 'n mens crazy, om op 'n ongelooflike "lekker slaap bed" neer te val en net so te bly lê asof jy môre oggend met 'n babbelaas gaan opstaan, om te braai en die bure te hoor lag en my oor te nooi, want vandag se mense lag nie meer om nie en gee nie 'n hel om nie, om die hele naweek om te loop in elke moontlike rigting in wat ek kon om die mooiste memories bymekaar te maak in my hart en 'n sakkie vol terug te bring, en om boudjies te skud, om al my verlore good and bad gedagtes vir ure met God te kon deel in stilte op die mooiste strand en my eie fantasy te kon beleef tussen sand, rots, vissermanne, anties met hul honde wat nuuskierig begin klets "giggle giggle giggle", en om tussen die huisies van die mooi area deur te loop, kaalvoet, vol sand en yskoud terwyl 'n groep stink vissermanne my waai en roep en oornooi vir 'n koue bier terwyl hulle daai stink blerrie aas in sakkies pak langs 'n warm vuurtjie en ons klomp snaakse tone in plakkies en fishermen's jerseys vir hulle trip en te weet ek gaan hulle nooit weer sien nie! Oh en ek kan nie vergeet van Saterdagmiddag terwyl my vriende steeds slaap van my adventure nie! Ek het my backpack gepak en tekkies en pad gevat, geloop, af, links en so om daar na Pizza Shack waar ek myself stick vir slap-chips en 'n verdwaalde chicken strip of 6 toe 'n vinnige cute laaitie verbyloop, my chicken strip gaps en sê dis lekker en begin chat asof ons mekaar jare ken. Well this weekend. I lived my own movie en loer steeds na al my pics!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre N
Gesin met tieners

Relaxing, convenient and homey.

Really 2 minutes from the Beach! We had an awesome weekend! We were so relaxed when we left. We will book it again, soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H
Gesin met klein kinders

Baie dankie Janice dat ons in julle lieflike huis kon bly.

Die huisie is netjies, skoon en goed toegerus. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die feit dat die strand ongeveer 2 min se stap is vanaf die huisie is beslis 'n pluspunt. Die gedreun van die see wat 'n mens duidelik kan hoor het ons ekstra lekker laat ontspan. Ons sal beslis die lieflike plek aanbeveel as jy net wil ontspan. Ons gaan weer en weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oord was baie netjies en ons het 'n rustige en genotvolle tyd gehad.

Ons het deur die hele oord gestap en was aangenaam verras met die veiligheid en netheid van die oord. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Huis is goed ingerig en skoon. Ideaal vir familie wegbreek. Die oord is goed geleë en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgespan by die see.

Pearly Beach Cottage baie nietjies en naby aan die see en goed toegerus. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude G
Gesin met tieners

Wow! Dit was die regte en perfekte plek om te wees.

Ek sal Pearly Beach aanbeveel, want dit is lekker en die mense daar is baie vriendelik. Julle sien my volgende jaar weer. Ek en my gesin kan nie wag vir die kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Place is quiet, peaceful and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J
Gesin met klein kinders

Veilig, naby die see en rustig.

Paar tree tot op die baie mooi strand. Veilig en baie goed ingerig. Alles wat jy nodig het is daar. Volle DStv 'n groot bonus. Sal definitief dit weer doen. My kinders van 6 en 8 het dit baie geniet, veral met die ander aktiwiteite (20 min se ry) soos Uilenkraakmond se putt-putt en The Black Oystercatcher se swembad terwyl ons ete geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreekhuisie, toegerus met alswat jy aan kan dink!

Ons het baie lekker gekuier en ontspan! Die huisie is regtig wonderlik ingerig, en stapafstand van die see af! Janice is baie tegemoetkomend en vriendelik. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning in netjiese, volledig toegeruste huis.

Ons het heerlik ontspan. Huis perfek geleë naby see. Huis was netjies en skoon en baie volledig toegeus. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n gesinswegbreek.

Huis is baie goed uiteengesit, naby die see. Kinders het dit baie geniet! Braaiplek en eetarea agter huisie baie gemaklik. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J
Gesin met tieners

Dit was fantasties en plesierig en baie rustig.

Ek sal dit vir enigeen aanbeveel. Volledig toegerus. Volkome gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agatha B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Agatha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie lekker uitspan-dae by die see.

Die huisie is baie goed toegerus. Die wasmasjien het baie gehelp. Die foto het my laat dink dat die huis 'n see-uitsig het, wat nie die geval is nie. Dit is egter baie naby die see. Gaste behoort attent daarop gemaak word dat daar geen ordentlike restaurant naby is nie en dat aankope voortydig gemaak moet word op Gansbaai, die naaste dorp, want die winkel op die oord maak 18:00 toe. Die winkel is egter baie goed toegerus, behalwe dat geen bier of ander drank, behalwe wyn beskikbaar in die omgewing is nie. Daarvoor moet Gansbaai toe gery word (40 km heen en weer). Dit is die rede vir die ligging-gradering. My man het die DStv met 'n goeie verskeidenheid kanale geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Gesin met tieners

Lekker eet.

Baie naby aan die strand, lekker gaan stap by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig 'n fantastiese plek om na weg te breek.

Pearly Beach Cottage is die perfekte plek om te wees wanneer die stad se lawaai te veel raak. Die huis is toegerus met absoluut alles wat jy sal benodig. Dit is naby genoeg aan die strand sodat jy die gedruis van die branders kan hoor. Daar is 'n winkel wat stapafstand van die huis is wat letterlik als van kos, klere tot hardeware aanhou. Lieflike strande wat jou aan die stap sal hou tot jy nie meer asem oor het nie. Ons sal beslis weer daar wil gaan bly en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 37, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MTNjNzkwLTMzM2YtNDhkNy05ZDllLWE5M2E5MTE0ZThkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 37 Melkhout Laan Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668758516938 19.516806900501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem