4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Melkhout Laan, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pearly Beach Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis tussen die melkhoutduine van Pearly Beach. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek en is net 'n paar minute se stap van Pearly Beach se pragtige, ongerepte strand af.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die tweede volledige badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n buitestort waar gaste kan afspoel na 'n dag op die strand. Dit is smaakvol ingerig met al die nodige geriewe om jou verblyf so gerieflik en onvergeetlik as moontlik te maak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en mikrogolf in. Die eetarea het 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 6. Daar is ook 'n gerieflike sitkamer met 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n braai-area buite met ingeboude braaigeriewe en 'n eetkamertafel en stoele onderdak.
Die Overberg-streek is ryafstand vanaf Kaapstad. Die Overberg is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanvelde, strande en ruige kuslyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Melkhout Laan, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearly Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Melkhout Laan, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang