Milkwood Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milkwood Cottage is 'n gerieflike gesins-vakansiehuis in die pragtige Pearly Beach Vakansiepark net 1,2 km vanaf Pearly Beach. Die oord bied 'n pragtige en rustige omgewing met veilige speelareas vir kinders.

Die kothuis is goed toegerus en ten volle gemeubileer en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenheid het unieke binnenshuise versiering en daar is 2 dubbelslaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n HD-TV en 'n groot ingeboude braai. Dit het ook 'n solder met 2 enkelbeddens en die gebruik daarvan is op eie risiko.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste nodig het, soos potte, panne, eetgerei, bekers en glase. Daar is 'n mediumgrootte-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, 'n gasstoof en oond. Skuifdeure bied toegang tot 'n groot onderdakstoep met seilpanele wat toemaak. Dit het 'n toonbank met 'n wasbak langs die ingeboude braai onder die melkhoutbome. Kussings word voorsien vir die stoep en daar is 'n opvou-tafel met 6 stoele.

Parkeerplek is vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar.

Milkwood Cottage is stapafstand vanaf die winkel, strande en visvangplekke. Hermanus is 67 km van hier af en Gansbaai is net 24 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Milkwood Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milkwood Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false