Pearly Beach Akkommodasie by Pearly View | LekkeSlaap
+8

Pearly View

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 47, Pearly Beach , 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pearly View is 'n verhewe selfsorghuis in Pearly Beach in die Overberg.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad met 'n handstort, en 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, toebroodjierooster, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitarea het skuifdeure wat na 'n balkon met 'n uitsig lei. Onder is daar 'n lapa en ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearly View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Pearly View
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Crest-weg 47, Pearly Beach , 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 47, Pearly Beach , 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKWBZcgQDVv2e3CQwBuG8lTRSKnjstT7l1NedVYAdDuHHynCkP9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 74 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.660869505333 19.491848945618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za