Pebble Beach 146

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pebble Beach 146 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel en spog met 'n uitsig oor die swembadarea en is in 'n veilige kompleks tussen Umhlanga Rocks en Umdloti Beach. Die kompleks is naby 'n dobbelhuis, die Kings Park Athletics Stadion, Moses Mabida Stadion, Umhlanga vuurtoring en die lughawe.

Dié kompakte woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n gekombineerde leefarea-, kombuisie en slaaparea. Daar is 'n dubbelbed, rusbank, en 'n TV. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenheid lei na 'n privaat patio met 'n buitelug etenstafel.

Die kompleks bied gemeenskaplike swembaddens, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Pebble Beach 146 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pebble Beach 146 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za