Hillhead Akkommodasie by Pebble Beach 211 | LekkeSlaap
+24

Pebble Beach 211

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 211, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pebble Beach 211 is in Hillhead, Umhlanga geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n slaapbank vir 'n vyfde gas en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike balkon met 'n etenstafel.

Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebble Beach 211 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 211, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 211, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWH25tnV3lFfhrSoaGei3ttxZMIDoHYfxDjtCeJqJDDAXtLfFHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 5) 2 Heleza Boulevard, Pebble Beach 211 Hillhead 4139 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.683939476984 31.1062899511
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za