Hillhead Akkommodasie by Pebble Beach 248 | LekkeSlaap
+24
+24

Pebble Beach 248

Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 248, Hillhead, Umhlanga, Umhla, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pebble Beach 248 is in Hillhead, Umhlanga en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurant, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het lugversorging en 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike balkon met 'n etenstafel.

Daar is lekker braaigeriewe en 'n swembad op die perseel.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebble Beach 248 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 248, Hillhead, Umhlanga, Umhla, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 248, Hillhead, Umhlanga, Umhla, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb42RLlcM5QbFmkfcnMqsAktE5RjBJbG0riytIhYCaxIOSC8K6X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 2 Heleza Boulevard, Pebble Beach 248 Hillhead Umhla KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.683052 31.106775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za