Hillhead Akkommodasie by Pebble Beach 314 | LekkeSlaap
+32
+32

Pebble Beach 314

Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 314, Hillhead, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pebble Beach 314 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Hillhead en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die woonstel word via trappe bereik en het 'n privaat ingang. Daar is lugversorging in die woonstel en dit het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad gebruik. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet.

Die sitkamer het 'n TV en dit bied toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is ook WiFi. Let wel dat rook verbode is in die woonstel.

Daar is veilige parkeerplek en gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebble Beach 314 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 314, Hillhead, 4139, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Pebble Beach 314, Hillhead, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH55rLp2xG3pjLeOYLjcf6oo9qaiEktfsBtaaVbzS8XD8y43Sdz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 2 Heleza Boulevard Pebble Beach 314 4139 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.68199425807 31.107171880951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za