Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Androeette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Pecan Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liezel O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek netjies.

Plek en eienaars is baie vriendelik en dit is netjies. Hou net in gedagte dat daar baie geraas is in die aand. Voel asof jy teen 'n myn bly. Verder sal ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Guest House se terugvoer

Goeie dag,

Ons vra om verskoning, ongelukkig is dit 'n lewering aan die Vrystaat se kant van die rivier en natuurlik met die rivier trek klank verder, moet sê as jou aircon aan is hoor mens niks in die agtergrond nie. Weereens jammer.

Pecan Guest House
Nigel N N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel N N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Enjoyed the stay, everything on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel N N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nigel N N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed it!

Enjoyed my stay, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivy B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, akkommoderend, hulpvaardig, fabulous.

Die verblyf was uitstekend en die bestuurderes (eienaar) was meer as hulpvaardig en akkommoderend. 'n Fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 47, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08aadcb9233e6a6076426a3e9c45bb875b091b18aeb5c77903910d31ba20ce3546943cd27d7b0f340f4ad940c71e43ce69df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 47 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.923671981828 25.160984409836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem