Scottsville Akkommodasie by Pecan Nut Guest House | LekkeSlaap
+10
+10

Pecan Nut Guest House

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phipson-weg 20 , Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pecan Nut Guest House is na die 2 groot pekanneutbome in die tuin vernoem. Dié bekoorlike selfsorghuisie is in die ou voorstad van Pietermaritzburg, Scottsville geleë en bied maklike toegang tot die N3-snelweg.

Die huis het 3 slaapkamers, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis wat volledig toegerus is. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed bed het en 1 kamer met 'n enkelbed. Stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf, en daar is 'n etenstafel met 6 stoele in die eetarea. Gaste kan in die knus sitarea ontspan.

Daar is 'n groot tuin met inheemse bome en 'n braai met 'n pizza-oond. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel in 'n motorhuis. Die ligging bied toegang tot Golden Horse Casino, KwaZulu-Natal Universiteit, St Charles en St John's Privaat Skole, winkelsentrums en die Maritzburg Gholfbaan.

Die verblyf is gerieflik vir dié wat plaaslike geleenthede bywoon soos die Midmar Mile, Duzi Kanoe Maraton, Comrades Maraton, Amashowa-fietsresies, Art in the Park en The Royal Show, asook ouers met kinders in plaaslike skole se koshuise,

Slaapplek

’n Bespreking by Pecan Nut Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Phipson-weg 20 , Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phipson-weg 20 , Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9862503a93a771f5588d303665c0c01d682ff5939771d3cb8ce55eba8e6d98bcdd30f0049a81b4c4bdd7f4fd4ce164894d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 5) 20 Phipson Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.61674 30.40441
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za