+16
Selfsorg in Scottsville

Pecan Nut Guest House

4 gaste

3 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Phipson Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Pecan Nut Guest House is na die 2 groot pekanneutbome in die tuin vernoem. Dié bekoorlike selfsorghuisie is in die ou voorstad van Pietermaritzburg, Scottsville geleë en bied maklike toegang tot die N3-snelweg.

Die huis het 3 slaapkamers, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis wat volledig toegerus is. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed bed het en 1 kamer met 'n enkelbed. Stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf, en daar is 'n etenstafel met 6 stoele in die eetarea. Gaste kan in die knus sitarea ontspan.

Daar is 'n groot tuin met inheemse bome, 'n verhitte swembad en 'n braai met 'n pizza-oond. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel in 'n motorhuis. Die ligging bied toegang tot Golden Horse Casino, KwaZulu-Natal Universiteit, St Charles en St John's Privaat Skole, winkelsentrums en die Maritzburg Gholfbaan.

Die verblyf is gerieflik vir dié wat plaaslike geleenthede bywoon soos die Midmar Mile, Duzi Kanoe Maraton, Comrades Maraton, Amashowa-fietsresies, Art in the Park en The Royal Show, asook ouers met kinders in plaaslike skole se koshuise,


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris & Renay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 20 Phipson Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pecan Nut Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Phipson Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9862503a93a771f5588d303665c0c01d682ff5939771d3cb8ce55eba8e6d98bcdd30f0049a81b4c4bdd7f4fd4ce164894d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 20 Phipson Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.61674 30.40441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang