Selfsorg in Machadodorp

Machadostay - Pecan Tree Cottages

Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamer het ’n bad. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, elektriese stoof, mikrogolfoond en ketel. Daar is braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet inklok by The Grey's Inn Hotel and Pub by Butana Jele-straat 20 in Machadodorp.
Ongelukkig is daar nie kaartgeriewe op die perseel nie.
Ontbyt en ander etes is by die hotel teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 jaar en ouer betaal volledige tarief.

Laat aankoms:
Indien gaste laat inklok kan die toegangshek weens sekuriteitsdoeleindes gesluit word. Die nommer op die hek kan geskakel word om verwelkom te word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea, kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Gaste moet inklok by The Grey's Inn Hotel and Pub by Butana Jele-straat 20 in Machadodorp.
Ongelukkig is daar nie kaartgeriewe op die perseel nie.
Ontbyt en ander etes is by die hotel teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 jaar en ouer betaal volledige tarief.

Laat aankoms:
Indien gaste laat inklok kan die toegangshek weens sekuriteitsdoeleindes gesluit word. Die nommer op die hek kan geskakel word om verwelkom te word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuise 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, mikrogolf en ketel. Daar is braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet inklok by The Grey's Inn Hotel and Pub by Butana Jele-straat 20 in Machadodorp.
Ongelukkig is daar nie kaartgeriewe op die perseel nie.
Ontbyt en ander etes is by die hotel teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 jaar en ouer betaal volledige tarief.

Laat aankoms:
Indien gaste laat inklok kan die toegangshek weens sekuriteitsdoeleindes gesluit word. Die nommer op die hek kan geskakel word om verwelkom te word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Taute Street and Plein Street, Machadodorp/eNtokozweni, Mpumalanga, 1170, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5f40bccbd552daa28cc3f43be21b63b4dbf8564ee70ca5adfe11cd16edb4a6c213a96918ac67972a364c7189853c0b98f9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Taute Street and Plein Street Machadodorp/eNtokozweni 1170 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.669130201844 30.249862504097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang