Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Tree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-straat 30A, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pecan Tree is in Parys en bied 'n pragtige tuin-uitsig, met 'n privaat sitarea buite en braaigeriewe.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n opvoubed vir 'n kind van tot 2 jaar, asook 'n slim-TV met gedeelde DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met basiese kombuisware, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.

Daar is WiFi, veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek en 'n alarmstelsel.

Gaste kan gholf, visvang, voëlkyk en fietsritte by die Vaalrivier geniet. Die Afri Dome is net om die draai.

Slaapplek

’n Bespreking by Pecan Tree sluit in:

Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Pecan Tree
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 7

Ligging

  • Wes-straat 30A, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Pecan Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-straat 30A, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a21f376d6e01ec9d42b39c794eaedce6b2866c99cda0cdead7e0d731f7596dd1125b8fd262e25c95c9e028fb55a3c9601f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 30A Wes Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.9200826 27.4493298
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem