LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62
Selfsorg in Skeerpoort

Pecanberry Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jodene C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Tranquil, neat, clean and safe! Our stay was absolutely lovely! We were three couples that needed accommodation for a wedding nearby, and from the moment we all arrived, Philemon welcomed us with such warmth and friendliness. The host truly went above and beyond to accommodate us and make our stay as comfortable as possible. The units were modern, clean, beautifully maintained and well equipped with everything we needed. We also felt very safe and secure throughout our stay. The property was peaceful and tranquil, which made it the perfect place to relax after a busy day. The beds were of high quality and very comfortable. We would definitely return and highly recommend this lovely accommodation to anyone looking for a lovely, safe and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustig, natuur skoon. Ons het bitter lekker gebly, ons sal definitief weer op Pecanberry slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katleho M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful, Clean and Comfy. If you're considering this stay, but looking at the reviews like "This looks too good to be true". . Well it is too good and it's true. . Wow. What a stay. ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️. Thanks to Tumi, Philemon and the rest of the housekeeping ladies for making it the best time away on my birthday weekend, with my partner. . We stayed over for 3 days and we'd definitely do it again anytime. ️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker en rustig. Dit was wonderlik. Skoon, netjies en stil. Die mense is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné N
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlik gebly. Tumi was 'n uitstekende gasvrou. Baie behulpsaam gewees. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf in die area benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Relaxing. Comfortable beds, very nice location with views of the Magalies Escarpment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Baie oulik, rustig, vriendelike gasheer. Baie oulik, rustig, vriendelike gasheer, Philemon het vroeg opgestaan om ons af te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anke G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Warm pleasant stay. Total peace and quiet. The decor is charming and the vibe is so relaxing. Hidden gem! Super clean, quiet, and the hosts were lovely. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heide G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik en lekker vir nag of twee. Baie oulike plek. Skoon en die dekor is modern en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Veilige gerieflike huise met plaasgevoel. Dit was veilig, skoon en alles wat ons nodig het! 4 huisies, privaat en omhein. Ons en ons getroude kinders het in al 4 huisies gebly. Daar is ook in elke huisie 'n basiese kombuisie en 1 huisie het 'n groter kombuis. Lieflike braai voor die huise en ook pragtige boma langsaan. Ideaal vir 4 paartjies wat wil saamkuier, braai of Harties se plekke wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tumi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf R1 828
R1 828 R1 646
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 828
R1 828 R1 646
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 828
R1 828 R1 646
per nag, vir 2 mense
Bespreek

D22 De Rust, Pecanberry Farm, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa222f664b1e4beebac657cba014a609391669bc95094de50d10b08d1181799ae8df2f27e9c0aefcc9e30eeb2b54dd302b138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 828 nouVanaf R1 646 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 D22 De Rust, Pecanberry Farm Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.793308833796 27.812825356856

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang